Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Skud dit Af!

Skud dit Af!

Skud dit Af!
Magazine

Vergeet van uithongerdiëte. As jy een van die derduisende vroue bo 45 is, wat gewig aangesit het weens menopouse, is hierdie tydskrif ideaal om weer jou gewigsverlies op koers te kry. Skud dit Af! verduidelik presies hoekom jy jou eetgewoontes moet verander om minder koolhidrate en meer proteïene te eet, en help jou om die verandering te maak met bladsye en bladsye vol smaaklike resepte. Lees ook die inspirerende verhale van vroue wat by dieselfde kruispad as jy gekom het. Skud dit Af! word in samewerking met Fair Lady en Lose It! uitgegee.

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans