Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat ’n nuuskierige snuiter nodig het en sluit fassinerende onderwerpe in soos die antieke en nuwe wonders van die wêreld, die menslike liggaam, die geskiedenis van geld en die skryfkuns, virusse en bakterieë en allerhande diersoorte.
- Available now
- New eBook additions
- New kids additions
- New teen additions
- Most popular
- Try something different
- See all ebooks collections
- Available now
- New audiobook additions
- New kids audiobook additions
- New teen additions
- Try something different
- See all audiobooks collections
- Let's Get Cooking!
- News and Politics
- Celebrity Magazines
- Popular Magazines
- See all magazines collections