Om ’n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, ’n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners sowel as ervare 4x4-bestuurders kan baat by die korrekte inligting. Oor dinge soos die regte herwinningstoerusting, die regmaak van ’n pap wiel, die inhoud jou noodhulptas, die regte prosedure wanneer jy wilde diere in ’n kamp raakloop of die wettigheid al dan nie van daai mooi kolligte in die winkel. Met al die kennis wat jy in Die GROOT 4x4-gids sal opdoen, kan jy en jou gesin makliker, lekkerder en veiliger koers kies bos toe. En dit alles vir net R45.
- Available now
- New eBook additions
- New kids additions
- New teen additions
- Most popular
- Try something different
- See all ebooks collections
- Available now
- New audiobook additions
- New kids audiobook additions
- New teen additions
- Try something different
- See all audiobooks collections
- Let's Get Cooking!
- News and Politics
- Celebrity Magazines
- Popular Magazines
- See all magazines collections