Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Nov 26 2021
Magazine

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Finweek - Afrikaans

Bou ’n klimaatbestande onderneming • Wat kan Suid-Afrikaanse sakeleiers doen om die uitwerking van klimaatsverandering te verlig?

SA se behuisingsverknorsing • Met die Hop-beleid uitgefaseer, is die vraag of die nuwe eiendomsbeleid werk en of die regering sy beloftes sal hou.

kortliks

“EK VRA OM VERSKONING VIR DIE PYN EN DIE LYDING EN DIE ONWAARDIGHEID EN DIE SKADE WAT APARTHEID VEROORSAAK HET.” • – Oudpresident FW de Klerk maak verskoning vir die ellende wat apartheid veroorsaak het in sy “laaste boodskap aan die mense van Suid-Afrika” in ’n video wat die FW de Klerk Stigting kort ná sy dood uitgereik het.

SKEWE KYK

Stygende insetkoste demp goeie landboulopie • Verskeie wêreldontwrigtings plaas tans ’n demper op die landbou se puik vertoning.

Hoe nou vir SA se goudmaatskappye? • Is die skrif aan die muur vir die plaaslike goudmynboubedryf en wat is die groot spelers se planne?

Gee voorkeur aan plaaslike beleggings • Die fonds belê in die aandele van JSE genoteerde maatskappye om aan beleggers langtermynkapitaalgroei te bied.

Groter belangstelling om te koop

Konstruksieaandele hoër

Gesonde resultate

Hou dit eenvoudig • Simon Brown bespreek die lesse wat uit belegging (en skryf) geleer is.

Die vooruitsigte vir 2022 • Die volhoubaarheid van ekonomiese herstel bly bedenklik, maar nie onmoontlik nie, skryf Andrew Duvenage.

Tegno-oplewing oorweldig Fed-bateplanne • Die tegnologiereuse lyk nie bang vir die Fed nie en die res van die mark volg hul voorbeeld.

Lees meer, leer meer • Die handelaar, Petri Redelinghuys, dink oor sy reis saam met finweek en deel advies met beginnerbeleggers.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

IS DAAR WAARDE IN SA GENOTEERDE AANDELE?

Druk só terug teen die uitdagings van wêreldaandelemarkte • Hoe doof jy in uitdagende tye die lawaai uit en kies goeie beleggingsgeleenthede?

Neem berekende risiko’s • Die Denker Sanlam Collective Investments Balanced Fund het bestendige prestasie in alle marksiklusse en makro-ontwikkelings getoon.

Voorwaar ’n indrukwekkende trajek • Sasfin spits hom steeds toe op mense en glo dat hierdie verhoudinge tot sy enorme groei bydra.

SA bate-opbrengste se vooruitsigte lyk steeds lonend • Waardasies van plaaslike aandele is op aantreklike vlakke.

Is meer risiko die moeite werd? • Die Afrika-effektemark bied aantreklike opbrengskoerse.

Uitsonderlike welvaart oor 21 jaar geskep • Die Coronation-top-20, wat in nie meer as 20 aandele belê nie, bied blootstelling aan die JSE se beste geleenthede.

Fokus op die 31 jaar oue Orbis Global Equity-fonds • ’n Regte internasionale fonds met ’n onder-na-bo-benadering.

Is plaaslik steeds lekker? • Die vooruitsigte vir verskeie plaaslike aandele is steeds positief, ondanks negatiewe sentiment.

Stuur só deur ’n wêreld van geleenthede • Buitelandse beleggings: Op lang termyn is diversifikasie belangriker as jou tydsberekening met die rand.

Hoe om in die volgende dekade na waarde in aandele te soek • Moenie net op die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse konsentreer nie, kyk eerder na die gehalte van jou fondse.

Die beleggingswêreld van A tot Z • Schalk Louw kyk na die belangrikste beleggingsfaktore van die jaar in alfabetiese volgorde.

DIE METALE-STORMLOOP • Wêreldwyd is die metaalvoorraad beperk, selfs al lê reusevraag voor om die...

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 52 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 26 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: November 25, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans