Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SA Hunter/Jagter

Mar/Apr 2024
Magazine

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

SA Hunter/Jagter

MOENIE DIE VOLK TWAK VOER NIE!

BOSPOS

SNELVUUR • KORTLIKS ▸ NUUS ▸ INTERESSANT OM TE WEET ▸ BEWARING ▸ JAG

’N HINTERLAND VOL HART

FRANCHI FEELING SPORTING-HAELGEWEER • Ek het in Januarie vir drie naweke gaan duif skiet en kans gekry om goed vertroud te raak met die Franchi.

SES BOKKE MET DRIE SOORTE JAGWAPENS • Om in een seisoen met drie verskillende soorte jagwapens te jag – ’n voorlaaier, ’n kragboog en ’n tradisionele boog – het my weer laat besef dat elkeen sy eie voordele en nadele het.

WAR PIGEONS • During World War II, the Allied Forces often used carrier pigeons to get messages across the enemy lines. One such a pigeon, Cher Ami, was awarded the Croix de Guerre Medal for heroism in battle.

’N TYD OP TE KOM EN ’N TYD OM TE GAAN • Nadat ons spoorsnyer, wat bo-op die Cruiser se enjinkap sit, ’n enkelry spore raaksien, bevestig ons professionele jagter dat dit die groot spore van ’n alleenlopende buffelbul is. Die bul se spoor is al telkemale in die area gekry, maar niemand het hom nog ooit gesien nie. In die volgende paar dae sou die bul die bynaam “die monster van Kambaka” kry…

KRUIWA EN DIE SEEMEEU

WEIGHING FOR THE HANDLOADER • There are a variety of electronic scales available. One type works on the strain-gauge principal, which is discussed here.

BUYING A USED DOUBLE RIFLE PART I Buyer, beware...

Blomkool-rys saam metGEURIGE WILDSVLEISGOELASJ • Kom saam op ’n reis na Hongarye.

DIE ‘OMGEKEERDE PIRAMIDE’ VAN SKIETAKTIWITEITE

BOKSPOG • Stuur jou jagfoto’s na: bokspog@sahunter.org

PASEVOËL • Jy moet maar hoop daar is wegkruipplek naby as jy voor ’n omgekrapte volstruismannetjie te staan kom…

DIE WINDBUKS AS LEERMEESTER • Deur die windbuks as eerste geweer te bemeester, sorg dat belangrike stappe in die ontwikkeling van die jong jagter nie oorgeslaan word nie. En dan is daar ook die spesiale bekoring van die klank van ’n windbuks-koeëltjie wat ’n skyfskietblikkie tref…

DIE REËNBUL • Dit kan nogal na ’n droewige Desember voel as al wat leef en beef by die see is, en jy het ’n kwota om in die jagveld vol te maak. Dan begin dit boonop reën en jy besef jy het jou reënbaadjie in die kombuis vergeet…

AFRICAN SMALL GAME CARTRIDGES • In Pierre van der Walt se nuutste boek word onder meer 33 kalibers in detail bespreek.

AN IDYLLIC AFRICAN EXPERIENCE IN SWARTWATER • After relocating to the Western Cape, I really missed the Bushveld and jumped at the opportunity of a hunt near Swartwater in the far north of Limpopo.

A-TEC OPTIMA 40-KNALDEMPER • Om seker te maak jy gaan nie later jare ’n gehoortoestel nodig hê nie, is die gebruik van ’n knaldemper altyd ’n goeie keuse.

MEC 9000-HERLAAIPERS VIR HAELPATRONE • As jy eers hierdie multistasiepers baasgeraak het, gaan die herlaai van haelgeweerpatrone die ene plesier wees.

SLAGDOPPIES WATTER OM WANNEER TE GEBRUIK

Expand title description text

Formats

OverDrive Magazine

Languages

English