TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.
TV Plus Afrikaans
Van Lucia
Meer as drie miljoen het ‘ja’ gesê! • Openview oorskry intekenaarvervagtinge! En hier is waarom jy dit ook moet kry.
Kry só Openview
Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms hieronder onder “tvplus stroom”.L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 7 onder “tvplus stroom”.
Kyk ook dit AANLYN!
Spesiale onderhoud
Trevor is terug! • … op Showmax en in SA in 2023 met sy nuwe skerpskerskomedietoer.
Stroom gratis op DStv • Alles wat jy moet weet oor stroomboksstelle, reekse en flieks op Universal+, eksklusief op DStv.
’n Ongelooflike reis • Spring in die Karavaan en sluit aan by die groep uiteenlopende sukkelaars op ’n reis na “die einde van die pad”.
Tussen treine en stasies • Ry saam trein en ontdek die wonderskone Wes-Kaap.
Oor ’n koppie tee • Jak de Priester kuier en klets weer saam met bekendes.
Kyk wie kook saam • Alfred Adriaan pronk as die nuwe gesig op die ou gunstelingprogram Roer!
Skerp, gewillig en vasbeslote • Engels is haar huistaal, maar Devonecia Swartz betower gehore in Afrikaans.
’n Groot guns • Ayesha gaan teen haar ouers en haar geloof om Janice se surrogaat te word.
kykNET & kie Ma.-Do. 19:30
Die verlore dogter • Anja keer terug en ou wonde word oopgekrap.
kykNET Ma.-Do. 18:00
Oor en verby • Daar is geen versoeningspad vir Conrad en Tracy nie.
Uit desperaatheid • . . . doen Gaby iets oneties wat Rian in moeilik kan kry.
kykNET Weekdae 19:30
Drie vermoor! • Daar is ’n reeksmoordenaar in Ruiterbosch en Siya is die hoofverdagte.
Verlore tyd • Elana en Nelia probeer versoen, maar die krake wys.
kykNET Weekdae 18:00
Wie is Deirdre Wolhuter? • Sy vertolk dalk die genadelose Mariaan oortuigend, maar moenie jou laat flous nie . . . hulle is volslae teenoorgesteldes.
SABC2 Weekdae 18:00
Nou in Amerika
e.tv Weekdae17:30
eExtra Weekdae 21:30
eExtra Weekdae 19:30
e.tv Weekdae 18:30
eExtra Weekdae 18:30
SABC1 Weekdae 20:00
e.tv Weekdae 19:00
e.tv Weekdae 21:00
kykNET & kie Ma.-Do. 17:30
kykNET & kie Ma.-Do. 20:00
eExtra Sondae 19:30
Telemundo Daily 21:00
SABC2 Weekdae 21:00
e.tv Weekdae 19:30
SABC1 Weekdae 18:30
SABC3 Weekdae 19:00
eExtra Weekdae 20:30
Vind 'n fliek
Woensdag 2 November
Donderdag 3 November
Vrydag 4 November
Saterdag 5 November
6 November Sondag
Maandag 7 November
Dinsdag 8 November
Dinsdag 9 November
Donderdag 10 November
Vrydag 11 November
Saterdag 12 November
13 November Sondag
Maandag 14 November
Dinsdag 15 November
SEPIEBLOKRAAI
Sê jou sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!