Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

November/December 2023
Magazine

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

MEER ÍS MOOIER • Kersfees is die Nederlandse interieurontwerper Irene Meerman se gunstelingtyd van die jaar. Haar motto? Less is bore! Blomme, kerse en kussings maak hul opwagting, die Kersboom én feestafel word versier, alles teen ’n skilderdoek van wit, ingeleefde hout en warm terracotta.

BLOMMEFEES • Kom ons vier ons heerlik sonnige Kersfees in die Suidelike Halfrond met ’n vrolike blomme-bonanza.

idees-klasse

patroon

OP DIE PLAAS • Maak nie saak hoe klen, oud of onafgewerk jou huis is nie, met kerse en ’n klompie foto's uit jou ou albums kan jy hierdie sjarmante Plaaskersfees-gevoel skep.

HYGGEHEUGELIK • Met die kombinasie van wit, sagte groen, hout, kerse, linne en ’n bietjie hulp uit die tuin kan jy beide jou tafel en jou huis in ’n natuurlike, kalm oase omskep oor die Kerstyd.

VENSTERVLOKKIES

GESKENK VAN GEUR • Jy hoef nie baie geld op Kersgeskenke te spandeer om jou mense gelukkig te maak nie. Kyk wat jy in jou huis en tuin het en werk daarmee.

NATUUR SE MOOI • Laat Moeder Natuur vanjaar die verskaffer wees van jou Kersfeesversierings. Jy sal verbaas wees wat jy alles daar kan kry.

stappe & patrone

FEESTELIKE BRAAI • VIER VANJAAR KERSFEES MET ’N ONTSPANNE, SMULLEKKER MIDDAGFEESMAAL WAT JY ALLES OOR DIE KOLE KAN MAAK.

ROOMYS! • SLUIT JOU FEESMAAL AF MET EEN OF TWEE VAN HIERDIE HEERLIKE ROOMYSE.

SOET PRONKSTUKKE • Vier Kersfees om die tafel met hierdie prettige, beeldskone en bowenal smullekker nageregte en bederfgoed.

MINI-GEMMERBROODHUISIES

SJOKOLADEHUIS

BLYE TYDING • Met ’n bietjie verbeelding en ’n paar slim planne kan jy vanjaar koerantpapier gebruik om jou Kerstafel te versier – maklik en sonder om baie geld uit te gee. Hier is ’n paar idees.

KOERANTSAKKIE • Hierdie is ’n oulike idee om koerantpapier te herwin en geskenksakkies te maak.

DRIEDIMENSIONELE STER • Versier jou geskenke met gevoude goue sterre.

GRAFIES GEMAAK • Wees kreatief en skep vanjaar ’n vredige Kersfeesprentjie in swart en wit – met alles van handgemaakte tafeldekor en Kersversierings tot linogedrukte geskenkpapier en servette.

OP JOU LEESLYS vir November/Desember

REDAKTEUR SE KEUSE

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto's is welkom.

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: November/December 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: October 20, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans