Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

CHRISTMAS 2024
Magazine

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

WIT, WITTER, WITSTE • In wit en gestroop van onnodige besittings maar propvol liefde en nostalgie, leen dié pragtige plaashuis van Pieter Vosloo en JanHarm Vorster hom tot 'n Kerstyd vol kalmte.

PAPIER-SWIER • Jy kan die mooiste, swierigste Kersfeestafel skep met papier in elke gedaante – laat outydse konsertinavoue jou inspireer en gee jou verbeelding vrye teuels.

idees-klasse patrone

O, DIE VROLIKE! • Gebruik ons voëltjiegeskenkkaartjies en feestelike ontwerpe om jou geskenke en huis towermooi te versier.

SOOS 'N DRUKKIE • Met hierdie monodrukmetode kan jy unieke geskenkpapier en -kaartjies en selfs klein geskenkies maak.

TE KIES EN KEUR • MAAK JOU FEESMAAL-BEPLANNING MOEITEVRY MET ONS HEERLIKE KEUR VAN VOOR-, BY- EN NAGEREGTE ÉN 'N NUTTIGE GIDS OM ENIGE VLEIS PERFEK TE ROOSTER.

SOET EINDE • Dié dekadente witsjokoladeballe met 'n framboosvulsel sal vir seker sorg vir 'n grand finale by jou Kersete.

ALS WAT BLINK • Verguld of met bladgoud versier, blink geverf of met steke gewerk … hier wys ons hoe jy jou feestafel vanjaar kan laat skitter.

idees-klasse

KERSHOUER-KRANS

Versier DIE BOOM!

POPMOOI • Spring aan die werk om hierdie pragtige neutkrakeren hasiepoppies te maak en skep vanjaar 'n towerwêreld om jou Kersboom.

KLEINE MUISIES • Hier kan jy lekker speel. Ons wys jou hoe om die lyfies te maak en dan kan jy die kleertjies maak met wat jy het. Die muise kan uit vilt of materiaal gemaak word.

KERSTEATER

SANTA SE HELPERS • Begin nou, dan het jy 'n paar van hierdie fraai geborduurde versierings betyds gereed vir jou Kersboom.

KERSKABOUTERS • Maak hierdie oulike klein macramé-kabouters om aan jou boom te hang of aan jou geskenke vas te bind.

BOLLETJIES LIEFDE • Jy kan selfs die Kersballe vir jou boom self maak. Kyk hoe mooi is hierdie gehekelde balle en viltskapies.

KLEIDINGE • Tyd om jou hande in klei te kry! Span die teksture en warm ondertone van klei in om 'n rustige, aardse gevoel aan jou Kershuis te verleen.

KERSBOOMPIES • 'n Prettige alternatief vir die tradisionele Kersboom is hierdie keëlvormige kleikershouers wat saam gegroepeer word. Jy kan dit enige plek plaas, en op Kersdag sal dit perfek wees as feestelike middelpunt vir jou tafel.

BLOMKRANS

OP JOU LEESLYS

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto's is welkom.

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: CHRISTMAS 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: October 11, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans