Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

October 2024 - January 2025
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

Grootskool – toe en nou

Spesiaal geskape • Die tweejarige Nané Jacobs van Alberton, Gauteng, is ons laaste voorbladwenner van 2024! Haar ma, Anneke, vertel ons meer.

inboks

Deel & wen • WEN ’N E45-GESKENKPAK TER WAARDE VAN R2 000 ELK!

Groot in AMERIKA! • Eleine Botes vertel ons van haar lewe in die VSA, en die klein kultuurverskilletjies.

SIRKUS TOE! • Aruhan Bolsenbroek van Pretoria het sirkus gehou vir sy vierde verjaardag.

LAAG OP LAAG • Verskillende teksture, patrone en lae maak hierdie kamer snoesig. Gaan gerus oorboord met prettige bykomstighede en droom saam met jou kleinding van ’n wonderwêreld daar buite.

HOU DIE KOOLHIDRATE LAAG • Dié uittreksel uit Vickie de Beer en Kath Megaw se Suid-Afrikaanse leefstylgids vir diabetes wys jou dat laekoolhidraat-etes beslis nie aan smaak hoef in te boet nie.

Skryf dit op jou hart! • ’n Stukkie ouerskapswysheid vir elke maand van 2025!

LAAT JOU KIND BLOM! • Laat elke faset van jou kind se unieke persoonlikheid floreer sodat hulle vir ander net so wonderlik is as wat hulle vir jou is.

Atsjoe! Dit is lente • Is jou kind se gehoes en geproes te wyte aan ’n lenteverkoue, of dalk daardie groot seisoenmonster, hooikoors? Hier is alles wat jy moet weet om jou japsnoet deur die niesseisoen te help.

MAMMA VS PAPPA • Dis een van daardie dinge wat julle nie gaan weet voor julle die dag kinders het nie: hoe jul idees oor ouerskap verskil. Hoe gemaak as julle net nie kan saamstem nie?

Wat’s nuus?

GESUKKEL MET DIE TWEEDE • Infertiliteit is nie iets waarmee net kinderlose paartjies sukkel nie. Baie ouers moet soms met ’n skok uitvind dat hulle, anders as met hul eerste of tweede swangerskap, sukkel om weer swanger te raak.

VOORBEREIDING is alles! • Baie dele van jou lyf moet saamwerk wanneer jy die lewe skenk. Dis ’n natuurlike proses, maar jy sal nog steeds baie baat by goeie voorbereiding. Kry so krag vir kraam …

Woorde wat wek • Merk af watter van die volgende sinne met jou praat en herhaal hulle gereeld hardop en in jou kop om jou geestelik op jou bevalling voor te berei.

REG VIR JOU KEISER • Jou keisersneedatum is in die dagboek. Maar daar is waarskynlik nog baie ander dinge waaroor jy wonder.

VERLIG DIE LAS • Dis een van die vreugdevolste tye van jou lewe, maar ook een van die lastigste. Swangerskap word mos vergesel van allerhande skete en kwale.

Baba sê ‘nee, dankie’ • Noudat jy swanger is, is dit wat jy eet, belangriker as ooit tevore. Maar nes jy moet seker maak dat jy al die regte kosse eet, is daar sekere dinge waarvan jy moet wegbly.

Is ek REGTIG aan die kraam?

Wat’s nuus?

Ken jou PASGEBORENE • Is jy gereed om jou nuwe baba te versorg? Voltooi ons vasvra en vind uit.

PLEK VAN SLAAP • Wanneer jy jou babakamer skep, dink in die eerste plek daaraan as jou baba se slaapomgewing.

KRY JOU BABA GENOEG MELK? • Ongelukkig is daar nie ’n kort antwoord nie, want babas verskil. Maar...

Expand title description text
Frequency: Twice per year Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: October 2024 - January 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: September 27, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans