Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die ‘goue’ krag van samewerking en hoekom ondernemings saam beter daaraan toe is • Die SA Gold Coin Exchange en The Scoin Shop het ’n opwindende tegnologie-ooreenkoms met Troygold onderteken.
Die toekoms van kitskos • SA se mededingende kitskosbedryf het die Covid-19-inperkings meestal gespaar gebly, maar dinge verander en nog omwentelings is dalk op pad.
’n Winter van ontevredenheid • Wat word gedoen om geleenthede in townships te ontwikkel?
Finweek - Afrikaans
kortliks
Ferrari’s as sekuriteit vir skuld • Die finansiering van entrepreneurs deur hul opgehoopte bates te gebruik, rig ’n uitdaging aan die gevestigde manier van finansiering.
Groot veranderinge kom dalk by Motsepe se ARM • Ná die openbare bespreking van African Rainbow Minerals se toekoms word daar druk bespiegel.
Gaan Implats batterymetale oorweeg? • Die platinumgroep-mynmaatskappy oorweeg tans beleggingsopsies om voordeel uit “toekomsmetale” te trek.
DIE PRYS VAN PLATINUM
Mikrodeeltjie met reuse-impak • Die halfgeleiertekort, wat na verwagting tot aanstaande jaar sal voortduur, beïnvloed motorvervaardiging wêreldwyd.
Ford SA se vervaardigingbedrywigheid skep werk
Pluimveebedryf op nuwe groei-en transformasiepad • Die pluimveebedryf is reeds goed op dreef om op ’n inklusiewe manier uit te brei en meer werk te skep.
Verwikkelinge in die SA pluimveebedryf
’n Multifaktor-beleggingsbenadering • Dié fonds belê hoofsaaklik in JSE-aandele om kapitaalgroei op lang termyn tot die maksimum te verhoog.
Wins nou die fokus
Tegnologiekwessie duur voort
Tweejaarkonsolidasie se einde?
Hou dit eenvoudig • Kies eenvoud bó kompleksiteit wanneer jy aandele oorweeg.
Is ’n ineenstorting naby? • Schalk Louw bekyk drie aanwysers om die waarskynlikheid van ’n markregstelling in Amerika te ondersoek.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Daalverkopers trek weer aan die kort ent • Daalverkopers het gehoop dat ’n strenger Amerikaanse monetêre beleid aandele sou terugtrek, maar sonder sukses. Waarom is ’n lang benadering nou die beter opsie?
Vooruitsigte vir SA inflasie • ’n Kykie na die magte wat prysverhogings in Suid-Afrika in die res van die jaar sal bepaal.
Die dinamika agter die Amerikaanse inflasie • Internasionale prysstygings wat deur Amerika aangedryf word, is dalk nie net ’n verbygaande verskynsel nie.
Om te koop of nie te koop nie • Soveel beursverhandelde fondse is vanjaar genoteer, hoe besluit ’n mens watter is jou geld en moeite werd?
’n Goed gediversifiseerde portefeulje vir alle omstandighede • PPS Global Equity Fund, wat meer as 300 aandele hou, bly gebalanseerd en gediversifiseerd en lewer sterk opbrengs op.
JSE – UITVLOEI VAN BINNE BEKYK • Baie buitelandse kapitaal vloei die laaste tyd uit SA se aandelemark. Wat is die rede vir die uitvloei en wat kan ’n mens voortaan van die beurs verwag?
Beleggerstrategieë om te benut
Hoe los die JSE hierdie probleem op?
HANDEL IN AFRIKA • Die vryehandelsooreenkoms vir die vasteland van Afrika sal die grootste vryehandelsgebied ter wêreld tot stand bring. Wat is die uitdagings en hoe kan Suid-Afrika daarby baat vind?
Bestuur beleggings só in wisselvallige tye • Adriaan Pask, beleggingshoof van PSG Wealth, gesels oor sy strategie om storms te deurstaan.
Uitgeput en uitgebrand… by die huis • Afstandwerk kan meer gevalle van uitbranding onder...