Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Nov 05 2021
Magazine

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Finweek - Afrikaans

Die toekoms van die ruimte • Die ruimte is die volgende ontwikkelingsterrein en selfs in Suid-Afrika fokus entrepreneurs op ruimtetegnologie.

kortliks

Skakel afval om in ‘vloeibare goud’ • Orion Lee Herman het tydens ’n missie om ’n erfenis vir sy familie te skep iets groter gekry: ’n oplossing om die planeet se hulpbronne te help red terwyl dit ’n geleentheid in die kringekonomie van menslike sanitasieafval skep.

South32 koop by koper in • Dit lyk of positiewe veranderings by die maatskappy aan die gang is met dié dat hy pas ’n belang in ’n kopermyn in Chili verkry het.

Die uitwerking van Gilbertson se vertrek • Met Ntsimbintle Holdings wat nou die grootste aandeelhouer in Jupiter Mines is, kan dit Suid-Afrika se mangaanbedryf verander.

Die nuwe groot trek • Klein stede soos Waterfall City en Steyn City gee nuwe gedaante aan woonstelle in groot stede.

Afrika se grootste datasentrumgerief kom binnekort • Vantage Data Centers wil meer as R15 miljard belê in sy eerste Afrika-datasentrumgerief in Attacq se Waterfall City.

Toegespits op wêreldwye groei • Fonds wil opbrengs maksimeer met ’n aanpasbare portefeulje wat wêreldwyd in verskillende bateklasse en streke belê.

In ’n positiewe rigting

Gesonde resultate verwag

Hy het opwaartse potensiaal

Toetreeversperrings • Daar is verskillende maniere waarop ’n maatskappy of sektor die dominante mededinger kan word. Dit maak hulle dikwels ’n goeie belegging.

Vrees-en-hebsug-indeks • Om teen die neiging te draai wanneer die markte koud of warm is, is moeilik. Die opbrengs mag dalk ruim wees.

Maak geld uit musiek • Hoekom beleggers al hoe meer na die musiekbedryf gelok word.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

Kwantitatiewe verruiming ingeperk − en die pandemie • Wat sal die inperking van kwantitatiewe verruiming se gevolg wees en hoe sal SA dié keer daarop reageer?

Die vrees om iets mis te loop • Hier is ’n ETF wat blootstelling bied aan “meme”-bates en al die gewilde beleggings wat sosiale media bied.

Die impak van hoër inflasie • Watter uitwerking gaan die huidige trajek van prysverhogings op aandele, effekte en kontant hê?

Begrotingswenslys • Andrew Bahlmann deel wat hy graag sal wil sien in die komende mediumtermynbegrotingsraamwerk.

DIE GESONDHEID VAN SA SE MEDIESE SKEMAS • Terwyl die Covid-19-pandemie bedaar, bekyk finweek die finansiële prestasie van sommige van die grootste spelers.

Ontleding: SA se genoteerde mediese skemas

Die N-woord

Verligting vir skemalede

Oortuiging is kernbelangrik • Sandy Rheeder speel ’n belangrike rol in Mukuru se werk om finansiële dienste vir die ontluikende verbruikersmark in Afrika oop te stel deur middel van pasgemaakte tegnologiese oplossings en platforms.

Uitdaging om toegang tot verdiende lone in SA te vestig • Deon Nobrega, hoof van Paymenow, praat oor die uitdagings by sy aanvangsonderneming in finansiële tegnologie.

Deur Glenda Williams Groot buksie, groot waarde • Die ruim Haval Jolion is ’n kruisnutsvoertuig met uitstekende waarde en hoë standaardspesifikasies.

’n Sagte plekkie vir ’n sagte dak • Die MINI Cooper-afslaankap slaan jou asem weg.

My persoonlike bankier is ’n robot • Die slimtegnologie-era verander kliënte en hul banke se wisselwerking. ’n Nuwe generasie bankkliënte, wat in ’n digitale wêreld grootgeword het, beskou bankverhoudinge anders....

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 48 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 05 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: November 5, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans