Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Finweek - Afrikaans
Die toekoms van mensehulpbronne • Dit het verbasend lank geduur voordat mensehulpbrontegnologie aan die gang gekom het. Die menslike element is dalk die rede daarvoor.
Herbou ná die onluste • Suid-Afrika is deur die konsentrasie van die meeste van die handel in KwaZulu-Natal aan ’n geweldige ekonomiese sekuriteitsrisiko blootgestel. Die Oos-Kaap bied egter ’n geleentheid om handel te dekonsentreer.
finweek-medestigter sterf
SKEWE KYK
Bekamp misdaad met behulp van tegnologie en die gemeenskap • MeMeZa Shout verminder misdaad aansienlik met tegnologie en ’n gemeenskapsgedrewe alarmstelsel vir behoeftiges.
Is die aanslag billik? • Sibanye-Stillwater het onlangs aan die mark inligting verskaf oor sy sake, maar die diskonto op sy aandele duur voort.
Eiendomsbeleggingsmarkte verander • Algehele opbrengste en beleggingsbesluite deur krimpende mark geraak.
Myn die see • The Metals Company beplan om batterymetale op die seebodem te ontgin, maar daar is besware.
’n Fonds op soek na spesiale situasies • Die Centaur BCI Flexible Fund is ’n buigsame portefeulje wat beoog om beleggers te voorsien van hoë langtermynkapitaalgroei.
Die terugkoms van toeriste
Daling van kommoditeitspryse
Nuwe bulfase moontlik op pad
Verwagting teenoor werklikheid • Hou moontlike gevolge in gedagte
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Hoe beskerm ek my beleggings teen inflasie? • Die regte balans is moeilik, maar ’n beleggingsportefeulje moet reg saamgestel wees vir die beleggingsomgewing.
Nuwe inflasieoplewing plaas sentrale banke in verknorsing • Stygende inflasie lei tot bewerasies op markte en dis vir sentrale banke moeiliker om inflasie te bestry.
Moenie paniekerig raak nie, maar wees versigtig • Die huidige energiekrisis in Brittanje is ’n voorbeeld van stadige markaksie. Sal dit vanself oplos?
Verruiming moet iewers eindig • ’n Nuwe Amerikaanse ETF kan as skans teen moontlike hoër rentekoerse dien.
Infrastruktuurontwikkeling terug op SA se lys ekonomiese prioriteite • Ontleders is dit eens dat dinge vir die konstruksiesektor begin beter lyk en dat dit ’n koop is.
Brandstof raak ’n probleem • Daar is ’n paar faktore wat die wêreldwye energiekrisis aandryf. Waar laat dit handelaars?
MTN IS TERUG • Dit lyk of MTN se leiers die regte besluite neem. Wat kan van die maatskappy verwag word?
Wat kan ’n heraanslag van MTN aandryf?
’n Konfrontasie dreig in Suid-Afrika
Die probleem om die TV in Suid-Afrika af te skakel
Laat jou geld jou oorleef • Maak die regte keuses oor jou aftrede deur jou beleggings ná aftrede deeglik te bestuur.
Om in die buiteland af te tree • Droom van aftrede op ’n eksotiese bestemming? Dit is wat jy moet weet
Stel aftrede uit • Waarom vroeë aftrede nie ’n opsie moet wees nie.
Grafdans
kolskoot vasvra en blokkiesraaisel • Toets jou algemene kennis met ons jongste vasvrawedstryd vir Oktober. Jy kan dit vanaf 18 Oktober aanlyn via fin24.com/finweek invul.