Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Oct 08 2021
Magazine

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Die stryd tussen aktief en passief • Sekere oorwegings in die dekade oue debat bly belangrik.

kortliks

Finweek - Afrikaans

Onderhoud met ’n bot • Kunsmatige intelligensie kan die bestuur van werknemers se lewensiklus makliker maak en die werknemerervaring verbeter.

Exxaro se nuwe strategie • Die groep gaan verkrygings in bauxiet, mangaan en koper teiken.

Sal chroomertsbelasting boemerang? • David Kovarsky, woordvoerder van ChromeSA, oor die regering se voorgestelde belasting op chroomerts.

Geduld om bates te laat ontwikkel • Dié fonds streef na groter langtermyn-groei deur uitgesoekte klein tot middelslag JSE-genoteerde.

Meer potensiaal in verpakking

Ontknoping ontsluit waarde

Tekens van ’n voltooide lopie?

Hoe lyk die finansiële resultate? • Maatskappye se balansstate, inkomstestate en kontantvloeistate is belangrik om ’n insig te probeer kry in die maatskappye se welstand en vooruitsigte.

Geld uit stroomdienste • Die videostroomsektor kan ’n interessante bedryf wees vir beleggers om verder te ondersoek.

finweek KOLLEKTEWE INSIG • ’N INSIG IN SA BELEGGING DEUR PROFESSIONELE KUNDIGES

’n Nuwe perspektief op skuld • In dié uitgawe van Kollektiewe Insig kyk ons na skuld en besparing vanuit ’n nuwe perspektief.

Let op jou taal • Hoe beïnvloed taal jou finansies?

Die sielkunde van ’n gebreekte tafel • Daar is etlike sielkundige faktore wat ’n invloed op ons geldkeuses het, maar finansiële tegnologie kan ons dit help oorwin.

Jy is wat jy ry • Geduld is die geheim vir finansiële onafhanklikheid.

Suid-Afrikaners se bekostigbaarheid om te spaar • Armoede moet in besprekings van SA se spaarkultuur in ag geneem word.

Stel uit, spaar, koop, herhaal • Neem ’n toer om te sien hoe die uitstel van groot aankope ’n persoon se finansiële welstand kan beïnvloed.

Die goeie, die slegte en die lelike • Om finansieel gesond te bly, is dit noodsaaklik om tussen verskillende soorte skuld (en die gehalte daarvan) te onderskei.

Jou krediettelling maak saak • Vir finansiële welstand is dit van wesenlike belang om krediet te bestuur en meer te spaar.

Dit gaan nie oor jou nie! • Hoekom ’n breër perspektief nodig is om die kwessie van persoonlike skuld op te los.

Bereken die risikovrye premie • In vergelyking met die huidige geldmarkkoerse, lyk die verwagte prestasie van aandele oor die volgende jaar nogal aantreklik.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

SA SE TOPAAN-DEELFONDSE • Om alfa te midde van ’n markverwringende pandemie te genereer, was vir baie fondsbestuurders ’n reuse-uitdaging.

Boedelkopsere • Boedels is nie altyd maklik om te beredder nie. Soms is daar dispute en probleme wat ontstaan, en volgens kenners kan die meeste daarvan voorkom word.

Nagmerrie

Money Marketing • First for the professional financial adviser

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 48 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct 08 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: October 8, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans