Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Apr 21 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie..

Dít Kyk Ons Nou

Jy’t geen idee nie!

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN!

Komedie met klas • Wees skerp met die spesiale skerpskerts-programme op Showmax.

Bash by ’n kruispad • Vorentoe of agtertoe? Seisoen 2 van Transplant bied dr. Bashir en sy medewerkers by die York Memorial-hospitaal keuses oor wie hulle wil wees.

’n Wenresep • Sjef Bertus Basson is terug om sukkelende restauranteienaars ’n helpende hand te bied.

Is jou rugsak gepak? • Die Avonturier Johan Badenhorst en sy span is weer op reis en ervaar die wonders van die Zambezi.

Voorwaarts, mars! • Simon Bruinders het nog baie huppel in sy stap.

Blonde ambisie • Coco is glad nie ’n verstrooide blondine nie.

Tanya se groot val • Tanya se ongeluk laat haar in die hospitaal beland, maar haar hersteltyd is allesbehalwe vervelig.

Groot moeilikheid • Amanda en Jordan voel aangetrokke tot mekaar.

Spyt kom te laat • Kristien is jaloers op Pine se nuwe meisie

Waar lê jou prioriteite? • Annelize probeer Binneland se reputasie red, maar verloor dalk vir Tertius in die proses.

Onder die mes • Onsekerhede fluister leuens vir Chanel oor haar voorkoms wat haar laat besluit om aan haar neus te laat opereer.

Genadedood • Simon sien nie meer kans om te ly of ’n las te wees nie en wil ’n einde aan alles maak.

Speel met vuur • Carlo, Quinton en Hardus kyk diep in die bottel . . .

Liefde ná die pyn • Eva en Lennie se vriendskap ontwikkel na die volgende vlak.

Thys se muse • Dominique wakker die kunstenaar in Thys aan, wat Ronel jaloers maak.

Die dae ná Days • Die antwoorde op vyf groot vrae, en vyf groot storielyne om te volg wanneer ons probeer inhaal op Days Of Our Lives nadat e.tv uitsendings gestaak het.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind ’n fliek

Sê jou sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 21 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: April 14, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans