Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Jun 16 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN!

Kyk ook dit AANLYN!

Onvergeetlike Oscar • Gaan terug in tyd met dié Academy Award-wenners van toeka.

Vir dié rok sê ek beslis ja! • Amy Fox gee ons ’n binnekykie in haar groot dag saam met Say Yes To The Dress Dubai.

Die eiendomspel • Te koop: ’n Unieke eiendom, met fantastiese blootstelling! Kom besigtig in die deftige Kaapstad.

Glad nie koud en klinies • Die forensiese patoloog, dr. Hestelle van Staden, werp lig op sake wat die owerhede ondersoek.

‘Mense is my passie’ • Eloise Cupido straal vreugde uit in elke aspek van haar lewe.

In haar eie wêreld • Melissa Myburgh vertel meer van haar ondervinding as Mart en haar ander drome en ideale.

Dokter Doen-te-veel • Max is in twee geskeur oor trek na Londen saam met Helen of bly in New York om die New Amsterdam Medical Center teen sy nuwe baas te beskerm.

Bloed-vete • Sam se lewe raak ingewikkeld nadat sy haar pa, Griff, se werk oorneem in die nuwe mediese dramareeks Good Sam.

Van toneel tot afrig • Ilse-Lee is net so ambisieus soos haar karakter Jessica.

KITSFEITE OOR ILSE-LEE

Goed geanker • Die gesinsman Pieter Jordaan handhaaf ’n gebalanseerde leefstyl.

’n Kolk van emosies • Nicolene is terug in Arendsvlei, en baie ou gevoelens word weer aangewakker.

Terug in die Vlei • Lee-Roy is ’n proefonderwyser by die Hoërskool Arendsvlei, maar dis makliker gesê as gedaan.

Winde van verandering • ’n Nuwe gesin en ’n liefde vir Elana is in Ruiterbosch.

Skyn-swangerskap? • Daar is geen einde aan Tim se gekonkel nie . . .

Die manne in Annelize se lewe • Dawid Opperman gooi flikkers vir Annelize en die regte Wessel Mouton maak sy verskyning.

LEKKER DRAMA

Dit spook! • Mariaan vang spoke in Fikani se solderkamer.

Angsbevange • Kristien beland in die kloue van ’n reeksverkragter.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tv plus Vind 'n fliek

Sê jou Sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 16 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: June 10, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans