Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

May 05 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN!

Onderhoud oor die program

Mensig, jy’t grootgeword • Showmax het hope kinderakteurs wat ook as volwassenes goeie akteurs is.

Gepak vir die Amasone • Die avonturier Hazen Audel praat oor wat vir hom noodsaaklik is in die oerwoud – van sy rugsak tot die kameraspan.

Gerat om te help • Die Car SOS-werktuigkundige Fuzz Townshend gee ons ’n kykie in motors van die toekoms, elektries teenoor petrol.

Tydlose romanse • Die fantasiedramareeks The Time Traveler’s Wife neem ’n man en vrou op ’n romantiese sprokie . . . oor en oor.

Seisoene van die lewe • Trefferboek omskep in ’n boeiende dramareeks.

Ware Afrika-ervaring • Streicher Badenhorst vertel van die laaste voetspore wat hy gaan los.

‘Meer as net kos en wyn’ • Die TV-persoonlikheid, wyn- en Boland-entoesias Anzél Rabie is terug met ’n nuwe smaaklike seisoen van Anzél In Die Boland.

Tussen die boere • Theodore Jantjies hou vir die eerste keer sy lyf aanbieder en leer meer van ons land se ryk landbousektor.

Man van vele talente • Kaz is beslis meer gedrewe en ambisieus as Poenie.

’n Groot avontuur • Aggie neem ’n yslike sprong in entrepreneurskap.

Die enigste uitweg • Simon sterf, Danni is gebroke en Siya kyk weer diep in die bottel . . .

Tot siens, Oos-Wes • Justin haal sy kelner-voorskoot af en sprei sy vlerke.

Op die oorlogspad • Conrad wil At onttroon om die Binneland-kliniek se reputasie te red.

Gedoem voor dit begin • Karen is in twee geskeur wanneer sy uitvind Liam is aan pynpille verslaaf.

Op die herstelpad • Anton ontwikkel gevoelens vir Ruby, maar sy hart hunker steeds na Monique.

Onherstelbare breuk • Bibi en Jordan se paadjies skei.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind ’n fliek

Sê jou sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

PIERRE BREYTENBACH

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 05 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: April 29, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans