Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Jun 02 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

span

Moenie mis nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN! • Stroomplatforms groei en verander daagliks, jou perfekte program is dus daar, en wag op jou. Met Jeugdag op Donderdag 16 Junie, kyk ons na die beste tienerdramas en komedies . . .

Onderhoud oor die program

In mokumentêre styl! • Is jy lus vir lag met ’n klein bietjie drama bygemeng? Showmax het vyf groot mokumentêre reekse wat satire tot die hoogste vlak voer.

Hou die tyd vas • Kom laat ons Clare en Henry se tydlyn in die romantiese dramareeks The Time Traveler’s Wife ontrafel.

Die woestyn in • Die skepper van die reeks Reyka, Rohan Dickson, praat oor sy soektog na ’n tuiste vir sy nuwe program Desert Rose.

Pluk die vrugte • Die aktrise Susanne Beyers gee gestalte aan die 60-plus Mart in Dinge Van ’n Kind.

Vele talente • Jenna-Leigh woel en werskaf op talle terreine.

’n Vindingryke konsep • Vier sjefs ding mee om die prestige-pos as restaurateur vir die voormalige Mej. SA Amy Kleinhans-Curd se gesogte restaurant Just Amy.

Vier álle mylpale • Bekendes bied kykers die geleentheid om saam met hulle makietie te hou in ’n nuwe leefstylreeks.

Wat is jou noodgeval? • In seisoen 5 van die aksiereeks 9-1-1 beleef die noodwerkers persoonlike en beroepskrisisse.

Die gevaarligte flikker • Jana voel bedreig in haar verhouding met Schalk.

Aitsa, kyk net wie is terug! • Laetitia, Tally en Parra span kragte saam om Daniel se gebroke hart te lap.

Wantroue, egbreuk • Zoe val flou en kry onverwagte nuus.

Uit die bloute! • Carmen is terug en verklaar haar liefde aan Rhafiek.

In die hospitaal • Nuwe drama, nuwe karakters en groot verassings in die splinternuwe 18de seisoen van Binnelanders.

’n Derde kans • Dokter Liam keer terug, maar is sy verslawing onder beheer?

Bose bruidegom! • Die Welmans is glad nie gesond nie ná DeWet se wrede trouplanne. Eers die koek, toe die koma!

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tv plus vind'n fliek

Sê jou Sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

VERTEL ONS WAT JY WIL HÊ

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 02 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: May 27, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans