Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Jul 14 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

TV Plus Afrikaans

Van Lucia

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms hieronder onder “tvplus stroom”.

Kyk ook dít AANLYN!

Superheldwêreld • Kettingkyk-stroom superheldflieks en -reekse met ’n donker kinkel op Showmax.

Woordfees TV op DStv • Maak gereed om wild te raak – tuis én onder die eike.

VERBIND JOU DSTV EXPLORA SÓ MET DIE INTERNET

Bewaar ons planeet • Die balans tussen mens en die natuur is in die kalklig.

Soos mis voor die eilandson . . . • Bobby van Jaarsveld is in die splinternuwe Spoorloos-reeks met ’n boeiende misterie.

DIÉ NAASTE AAN STEFAN

Plaas-speletjies • Stadsjapies hou hul lyf boer op die plaas vir R1 miljoen.

DIE DEELNEMERS

Pure note-pret • Noot Vir Noot is terug met nóg meer woema.

Kans om jouself te bewys • Altesame 20 voormalige gestrandes wat iets wil bewys, keer terug vir nóg ’n oorlewingstryd in Survivor South Africa.

PLEK IS BELANGRIK

Nuus-kierig • Bly ingelig met lekker geselsies oor sake van die week.

Barmhartige hand • Fafa wil die jong man help wat teen hom gebots het.

kykNET Weekdae 18:00 • H Di.-Sa. kykNET (*144) 09:00 H Weekdae kykNET 22:30

Die regte lewensmaat • Rhafiek is gereed om Kaashifa sy vrou te maak.

Familiedrama • Bridgette skop Zoe uit die huis en die kantoor wanneer Zoe en Tim versoen raak.

kykNET Weekdae 18:30 • kyNET & kykNET & kie Weekdae 18:30 Weekdae M-Net-dek. 17:30 H kykNET (*144) Weekdae 23:00 H kykNET & kie (*145) Weekdae 14:00

Die waarheid seëvier! • Op sy sterfbed vertel Pieter vir Debra ’n geheim oor haar bose ma, Ingrid.

kykNET & kie Ma.-Do. 19:30 • H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 O Sondae kykNET & kie 15:30

Die groter plan . . . • At is weer aan die konkel en dit bring die Binneland-kliniek se toekoms in gedrang.

WAT IS FOUT MET GABY?

kykNET Weekdae 19:30 • Ook weekdae op M-Net-dek. 17:00 H Weekdae kykNET 23:30 H Di.-Vr. kykNET 08:30 O Sa. M-Net-dek. 06:00 O Sa. kykNET 09:30

Dít is die wet • Ivy en Marvin stem nie saam oor hoe om hul seun Eddie te dissiplineer wanneer hy hom sleg gedra nie. Hoe nou?

’N BOODSKAP VAN HOOP

Met oop hart en hand • Werner en Denzil leer die Hillsiders om mekaar op dié Mandeladag met ’n skop en ’n klap te help.

DEEL HOUE UIT

SABC2 Weekdae 18:00 • H Weekdae SABC2 (*192) 11:00 H Weekdae SABC3 (*193) 10:30 O Sondae SABC2 08:30

Nou in Amerika

eExtra Weekdae 21:30 • H Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 O Sondae eExtra (Openview 105) 23:35

eExtra Weekdae 20:30 • H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (Openview 105) 04:05 O Saterdae eExtra 20:00

e.tv Weekdae 17:30 • O Sondae eExtra (Openview 105)...

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 73 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 14 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: July 8, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans