Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

May 19 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN!

TVPLUS STROOM

Stroomkyk

Onderhoud oor die program

Die dokter kan jou sien • Hier is van die beste hospitaal-dramas om jou bloeddruk op te jaag!

Spin vir my ’n storie • Haal die angel uit terug-skool-toe met DStv se reekse vir kinders van alle ouderdomme.

OOK VIR KINDERS OP DSTV

VERBIND JOU DSTV EXPLORA SÓ MET DIE INTERNET

Tuis by die boere • Pietman Geldenhuys skuur skouers met die boere in die nuwe seisoen van Landbouweekliks.

Dinge wat jou slyp • Cintaine vertel van haar eie kindwees, dankbaarheid en heling.

Altyd 100% Schalk • Die akteur en komediant Schalk Bezuidenhout gesels oor die liefde, sy suksesvolle loopbaan en daai ooms en tannies wat niks van hom hou nie.

Mooi stories en musiek • Pedro neem kykers op bekende gaste se nostalgiese lewensreise.

PEDRO VERTEL . . .

’n Viering van liefde • Om ’n familie te wees is verwikkeld genoeg – sprinkel daarby die soeke na liefde en selfontdekking en jy kry Troukoors!

Alles oor ’n baba • Sy het dalk ’n twyfelagtige roete gevolg, maar Lesedi is vasberade om ’n goeie ma vir Fikani se baba te wees.

Is dit ’n spook? • Beatrice val flou wanneer “David” by haar kantoor instap . . .

’n Tweede kans • Morne begin klas draf by die Hoërskool Arendsvlei, maar bring meer moeilikheid as vrede.

Die krake begin wys • Tim en Zoe se huwelik is op die rotse. . .

Nuut in Ruiterbosch • Babbelkous Angie het haar oog op Wade en vat nie nee vir ’n antwoord nie.

Slim en talentvol • Daar broei iets tussen drs. Tertius en Zee – en Mila Guy is opgewonde oor haar nuwe permanente rol in Binnelanders.

In die rug gesteek • Conrad is sy posisie as HUB van die Binneland-kliniek kwyt en gee Steve die skuld daarvoor.

Selfdood-skok • Koppe word gekrap oor wie Simon kon help met sy selfdood.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind 'n fliek

Sê jou sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

VERTEL ONS WAT JY WIL HÊ

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 19 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: May 13, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans