Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Jun 30 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

tv plus span

Moenie mis nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk

Kyk ook dit AANLYN! • Stroomplatforms groei en verander daagliks, jou perfekte program wag dus op jou. Dis winter en ons wil al die programme met ys en sneeu kyk!

Wen Disney+ met tvplus

Winkelkaskenades • Ál ses seisoene van Superstore is op Showmax – en dis skreeusnaaks!

Verlate in Desert Rose • “Elke aspek van hoe die vaderfiguur sy gesin in die steek laat, fassineer my steeds.” – Rohan Dickson, skepper van Desert Rose.

Klets, lag, huil vir oulaas • Die geselsprogram Tussen Ons en sy vyf aanbieders groet.

’n Program vir gewone mense • Heindrich Wyngaard en sy span by KLOP! is nou weer op Sondagaande te sien.

’n Leerskool in slaapkamersake • Dr. Elna Rudolph en kie. takel kwessies oor seks, intimiteit en veiligheid.

Die wandelpad roep • Erns verken die wonderskone Tuinroete in die nuwe seisoen.

WANDERLUST

Mnr. Eksie-perfeksie • Percivale is passievol oor sport en potjiekos.

Sjarmante heer • Armand wil glad nie soos Dawid wees nie.

Die groot val • Wat skuil agter die skerms in die dramareeks oor ware misdaad The Staircase? ’n Ware moord, verdoeseling en leuens.

Plunder en handel • Só het Vikings: The Rise And Fall sy skepe gereed gemaak vir sy plundervaart na die verlede.

Trauma en tragedie • Angel het ’n miskraam en Priester probeer haar beheer.

Tim sien ’n gaping • Zoe verf die dorp rooi, maar kry bloed op haar hande . . .

Pelle sit vas oor geld • Wade se besigheid saam met Justin maak Ty bekommerd.

Groot versoeking • Liam se been begin weer pyn, pasiënte se pille verdwyn en almal is agterdogtig.

Groot pret en plesier • Elise doen alles om Uys te beïndruk om sy woonstelmaat te word.

Tussen twee vure • Nesie se familie plaas druk op haar om Petro terug te neem.

Werner op die pad • Tussen ’n storm losdans met oumas en jive met aanhangers, is kykers dolverlief op Zak Hendrikz.

BEDERFBLOKKIE

’n Liefdesdriehoek • ’n Ryk sakeman se lewe verander onherroeplik wanneer sy vervreemde vrou uit ’n koma ontwaak.

Om ’n kind te hê . . . • ’n Paartjie wil graag ’n eie kind hê, maar dis nie so maklik nie.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tv plus Vind 'n fliek

Sê jou Sê • tvplus sal jou antwoord en help waar ons kan!

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 74 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 30 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: June 24, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans