Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Aug 25 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

TV Plus Afrikaans

Van Lucia

Sien die sterre… in Turkye • Skakel in vir Kuiertyd op eExtra om ’n reis vir een na die romantiese stad Istanboel, Turkye, te wen, insluitende vervoer, verblyf en ’n toer deur die produksie-ateljee!

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms hieronder onder “tvplus stroom”.

Kyk ook dít AANLYN! • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 7 onder “tvplus stroom”.

Safta-sterre • Skink die vonkelwyn, want een van SA se gunsteling-sepies, Suidooster, het 10 Safta-benoemings losgeslaan!

4 nuwe kanale • DStv stel dié Augustus ’n nuwe kanaal vir fliekliefhebbers bekend, wat ons aanbod vir aanhangers van Japanse TV en Moslemkykers aanvul.

Lekker braai avonture • Jan gesels oor sy passie vir braai, die nuutste seisoen van sy TV-reeks en sy smaaklike braai-pizza.

Iets heeltemal anders • Netflix loods sy eerste Afrikaanse dramareeks met Hollywood se Arnold Vosloo in die hoofrol en ’n sterbelaaide plaaslike rolverdeling wat ’n storie vertel wat werd is om te kyk.

Huisbaas-drama • In die minireeks Our House kom ’n ma tuis en sien vreemdelinge trek by haar huis in, en haar gesin is skoonveld.

Aan die diep kant! • Zetske vertel van haar haai-ervaring.

Onder die dekmantel • Privaatspeurders lig die sluier oor opspraakwekkende sake.

Roekelose rokjagter • Amanda en Philip se flirtasie veroorsaak groot amok.

kykNET Weekdae 18:00 • H Di.-Sa. kykNET (*144) 09:00H Weekdae kykNET 22:30

Sonder rigting • Danny bevraagteken sy loopbaan as paramedikus.

’n Ultimatum • Delia en Louis stamp koppe oor pa Andries wat deel wil word van Amalia se lewe.

kykNET Weekdae 19:30 • Ook weekdae op M-Net-dek. 17:00 H Weekdae kykNET 23:30H Di.-Vr. kykNET 08:30 O Sa. M-Net-dek. 06:00 O Sa. kykNET 09:30

’n Terugslag • Kaashifa en Rhafiek staan op trou, maar sy ooreis haarself en word flou.

Bo jou vuurmaakplek • Wade is in die sop en Nazeem help hom graag uit.

kykNET Weekdae 18:30 • kyNET & kykNET & kie Weekdae 18:30 Weekdae M-Net-dek. 17:30H kykNET (*144) Weekdae 23:00H kykNET & kie (*145) Weekdae 14:00

Geteister deur trolle • Shady se groot wen in ’n skoonheidskompetisie is nie sonder drama nie wanneer trolle aanlyn haar waardeloos wil laat voel.

Familiestryery • Fikani is verskeur tussen sy vrou, Alexa, en die spermdief Lesedi.

SABC2 Weekdae 18:00 • H Weekdae SABC2 (*192) 11:00H Weekdae SABC3 (*193) 10:30 O Sondae SABC2 08:30

’n Bittersoet vaarwel • Debra en Ingrid groet Arendsvlei, en Kay en Rehane vertel meer.

kykNET & kie Ma.-Do. 19:30 • H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 O Sondae kykNET & kie 15:30

Nou in Amerika

eExtra Weekdae 21:30 • H Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 O Sondae eExtra (Openview 105) 23:35

e.tv Weekdae 17:30 • O Sondae eExtra (Openview 105) 15:20

eExtra Weekdae 20:30 • H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra...

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 73 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 25 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: August 19, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans