Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

TV Plus Afrikaans

Aug 11 2022
Magazine

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

TV Plus Afrikaans

Van Lucia

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in die uitgawe ’n in-diepte kykie.

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms hieronder onder “tvplus stroom”.

Kyk ook dit AANLYN!

Kyk ook dít AANLYN! • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 7 onder “tvplus stroom”.

5 giggel-gebeure in G.I.L • Gedink klein lughawens is ververlig? Knip daai gordel vas, want G.I.L vat jou op ’n pretrit.

Wys jou opknapidees op HGTV • Paartjies en ontwerpe wat almal dieselfde lyk? Nee, daar’s baie meer te sien op HGTV (*177).

Ekstra vonke in die vuur! • Stook die kole vir die splinternuwe reeks Kom Ons Braai: Celebs en sy ouboet, Kom Ons Braai: Familie En Vriende.

FAMILIE EN VRIENDE

Wat die plaas jou leer • Arthur Twigge en Suzette Immelman skets ’n prentjie van hul ervarings in Plaasjapie.

Meer vrae as antwoorde • Deon en Marisa vertel meer van hul karakters, Freek en Cobie.

MEER OOR DEON

Hulp vir Ma • Die sitkom Mean Mums fokus op ’n werklike probleem met ’n komiese nuwe siening: boelie op skool.

Pappa se seën • Nicolene se pa, Lukas, daag onverwags in Arendsvlei op.

kykNET & kie Ma.-Do. 19:30 • H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 O Sondae kykNET & kie 15:30

Ongerymdhede ondersoek • Annelize en Jeremy soek na bewyse wat Binneland se reputasie kan red.

Aanloklike aanbod • Chiron nader Julia, maar soek eintlik na haar man.

kykNET Weekdae 19:30 • Ook weekdae op M-Net-dek. 17:00 H Weekdae kykNET 23:30 H Di.-Vr. kykNET 08:30 O Sa. M-Net-dek. 06:00 O Sa. kykNET 09:30

’n Gevaarlike situasie • Petro se biologiese pa, Willie, ontvoer haar en soek ’n losprys!

kykNET Weekdae 18:00 • H Di.-Sa. kykNET (*144) 09:00 H Weekdae kykNET 22:30

’n Oorlewingstryd • Kaashifa vertel uiteindelik vir Rhafiek van haar kankerdiagnose.

Nog lank nie koud • Die reisgogga het Mrs J. gebyt, tot Bridgette se ergernis.

kykNET Weekdae 18:30 • kyNET & kykNET & kie Weekdae 18:30 Weekdae M-Net-dek. 17:30 H kykNET (*144) Weekdae 23:00 H kykNET & kie (*145) Weekdae 14:00

Tjattas in die kollig • Rikus Strauss onthul wat gaan in sy karakter se lewe aan noudat hy kanker oorleef het, nuwe “liefde” gevind het en weer gesonder lyk.

Pret oom se dagsorg • Denzil vervul die rol as ’n pafiguur en wen Vanessa se hart.

SABC2 Weekdae 18:00 • H Weekdae SABC2 (*192) 11:00 H Weekdae SABC3 (*193) 10:30 O Sondae SABC2 08:30

Die crescendo • Zane Meas en Stephanie Petersen gesels oor stemwerk en Droomverlore se einde.

e.tv Weekdae 17:30 • O Sondae eExtra (Openview 105) 15:20

Nou in Amerika

eExtra Weekdae 21:30 • H Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 O Sondae eExtra (Openview 105) 23:35

eExtra Weekdae 20:30 • H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra...

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 72 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 11 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: August 5, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans