Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Sep/Oct 2023
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ... • In die noorde van die land kuier ek by ’n vriendin.

Donnalee Die vele rolle van ’n storieverteller • Noem dit op. Filmvervaardiger, aktrise, entrepreneur, ma. Elke rol pak Donnalee Roberts met absolute toewyding aan. Of dit baba Luca is of Blindelings, haar en Ivan Botha se nuwe rolprent waarin sy ’n blinde pianis speel. Die rol van haar loopbaan, sê sy

EON DE VOS Sy lewe een groot avontuur • Immer sjarmant, die man bekend vir sy goue stem. Eon de Vos wat ná al die jare nie nee vir ’n uitdaging kan sê nie. En steeds sy vlerke bly sprei om te kan vlieg

SARIE se TOP 5 • Dinge, doeners en gedagtes maak ons wêreld ’n interessante plek. Hier’s vyf op ons lys van uitskieters

JY WEET NOOIT VIR WIE JY IETS BETEKEN

’N Liefdesbrief AAN PARYS • Dié stad weet die geheim van enige langdurige verhouding is dat jy nooit té voorspelbaar moet word nie, skryf Marita van der Vyver. Parys sal aanhou om jou te verras, maak nie saak hoe goed jy dink jy haar ken nie

'N BEKER VIR BISM ARCK • Met die Wêreldbekerrugbytoernooi* hier kyk oud-Bok Bismarck du Plessis met dankbaarheid terug op ’n roemryke loopbaan – en vorentoe na ’n lewe saam met sy mense op die familieplaas in die Vrystaat

Die vurige Rachel Kolisi • As sy in die stadion staan en die volkslied speel, sing Rachel Kolisi uit volle bors. Hoe dan anders as haar man van die afgelope agt jaar, Bokkaptein Siya Kolisi, op die veld staan met trane in sy oë? Maar Rachel is soveel meer as net Mevrou Springbok

DIE mooi OM ONS • Of dit die betowerende geur van boegoe is, die komplekse samestelling van die koningsprotea of die delikate Streptocarpus wat in die doringbosveld groei . . . ons inheemse plante is verrassend, fassinerend en wêreldklas. Twee planteliefhebbers deel hul passie

WÊRELD VAN WERK IN 2030 . . . Bly só VOOR • Tien jaar vorentoe klink dalk ver weg, maar ons snel veranderende wêreld vereis dat ons voortdurend aanpas en nuwe vaardighede aanleer om by te hou. Kenners sê hoe ons ons in die werkplek kan toerus in ’n tyd van tegnologiese vooruitgang, ‘botte’ en die benouende nuutste: KI

HIER’S ONS Top-5!

GESIG VAN DIE MAAND CYLA GONSOLVES

DENIM JOU DORING • Dié hardwerkende katoenstof bly een van die grootste modetreffers, maar in 2023 sien ons dit in veel meer gedaantes as die klassieke blou jeans en baadjie. Blinkers tot roomkleur, romp- en hempstyle, selfs ’n korset – in die nuwe seisoen kan jy kies en keur

MODEDINGE • Ontwerpers en aankopers put altyd inspirasie uit straatstylmodes. Die flair waarmee items gekombineer word, laat ons twee keer kyk en ook dink oor ons eie klerekas. Hier is 4 gunstelingstyle en hoe jy dit dra

MOOI SOOS IN Parys • Dis alombekend, die Franse wéét van mooimaak. Met al die aandag op Frankryk tydens die Wêreldbekerrugbytoernooi, put ons inspirasie uit dié goedversorgde vroue se skoonheidsarsenaal

LANGER Jonger • Die nuutste nuus, produkte en wenke om onnodige tekens van tyd te takel

MOOIDINGE

LUUKS

SOET vir lente • Wie kan nee sê vir ’n toffieappel wat glinster onder sy bros suikerkors of malvalekkers...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 149 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Sep/Oct 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: September 1, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans