Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Jan/Feb 2025
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

EERSTE SÊ

NATANIËL SÊ

ons wêreld

JULLE SÊ • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT

Desiré Op my eie – en oukei • Aktrise en skrywer Desiré Gardner het die laaste paar jaar hoogtepunte in haar loopbaan bereik – die sukses van haar Magda Louw vir seker één. Maar in haar private lewe moes sy deur moeilike dinge werk, onder meer ’n egskeiding. Dit was ’n persoonlike ontdekkingsreis. Intussen het sy geleer om alleen te wees, en dit te geniet!

Mej. Heelal was nie vir my bedoel... Dís Mia magic • Lanklaas het ’n Mej. SA die verbeelding van die land so aangegryp. Oor haar grasie, haar guts, haar gehoorgestremdheid. Maar meestal oor haar magic. Want daar’s maar een soos Mia le Roux. En ná Mej. Heelal is sy gereed om weer die lewe in die oë te kyk

Eers Maria, nou Eliza BRITTANY SMITH Ons eie Fair Lady! • Met haar engelstem steel sy die hart van vele gehore – onlangs nog as Maria in The Sound of Music. Operasangeres Brittany Smith weet van groot droom, hard werk en sê ‘ek is genoeg’. Nou is die Fleur du Cap-wenner, ook die SARIE Voorbladgesig 2022, terug as My Fair Lady se blommeverkoper Eliza Doolittle. Hoe dan anders? Sy’s onse Lady!

PAULA SLIER My dae in agter my oorlogsones • Ná twee dekades in van die wêreld se ergste oorloggeteisterde gebiede is SA joernalis Paula Slier terug in die land. Verlig dat daardie lewe van adrenalien, onvoorspelbaar en gevaarlik, agter haar is. Nou wil sy terugploeg in ’n nuwe generasie van verslaggewers

Nog altyd net IAN ROBERTS • As Sloet in Arende of Castrol se Boet, akteur Ian Roberts is ’n SA legende. Op 72 dink hy nog nie aan aftree nie. En pure storieverteller verkies hy steeds om teen 100 km per uur in sy Land Rover te ry. Die lewe moet geleef word, reken hy, hier en nou

Dis my roeping! • Die storm en drang van renoster wees. ’n Pienk (ja!) olifantjie wat nou grootmeisie is. Aasvoëls, met hul onverdiende slegte reputasie. Ontmoet drie vroue wat die kollig gooi op ’n wilde dierspesie vir wie hulle áls sal doen

WIT, WITTER . . . WEN! • Eenvoud, skoon, oop. Kies spierwit, ivoor tot room en teksture soos tweed, kant, organza en die groot trend, broderie anglaise. Dis perfek in jou somerkas, of jou styl klassiek of meer boheems is

mode dinge

Michaéla & Pieter Fourie

bederfprodukte Luuks

Mia-Belle • Hoërskool Duineveld, Upington

SON mites ONTMASKER • In ’n sonnige land soos Suid-Afrika kan ons nie anders as om somerdae in die buitelug deur te bring nie. Geniet dit sonder kommer deur die feite van fiksie te skei

LANGER jonger • Die nuutste nuus, produkte en wenke om onnodige tekens van tyd te takel

mooidinge

VRUGTESLAAI & ROOMYS • . . . daardie klassieke kombinasie waarsonder ons somertafel nie kan klaarkom nie. Hier kyk ons met nuwe oë na ’n ou gunsteling!

kosdinge

HUIS TEEN DIE BULT • Aan Yzerfontein se seekant staan ’n besonderse huis teen die bult. Dis gebou om te pas by die kenmerkende ongereptheid van die Weskus. Die eindresultaat is iets wat herinner aan ’n plaasskuur

BINNE EN BUITE INEEN • Nooi die natuur binne soos in huis Elsner met dubbelvolume-deure van staal en glas wat oopmaak op ’n houtdek en inheemse...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 165 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan/Feb 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: January 3, 2025

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans