Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Sept/Oct 2024
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

EERSTE SÊ

NATANIËL SÊ

ons wêreld

JULLE SÊ • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT

PRETORIA SE MARIETA PERFEK OP 68 Sy wen! 12 JAAR NÁ HAAR DOGTER • Sy’s deur soveel seisoene in haar byna sewe dekades – die suksesse, die bittere seer. Dit het haar weerloos gemaak, en ook sterk. En toe dit by Voorbladgesig kom, toe dink sy: Hoekom nie! Haar dogter Tana was juis 2012 se wenner. Maar nou is dit Marieta Ferreira se beurt. Ontmoet ons 14de SARIE Voorbladgesig

Saam-saam Anouk & Lila • ’n Affie en ’n Gimmie. Die een met haar oog pylreg op ’n mediese loopbaan en dra skaars grimering, die ander met ’n plan A, B, C én D vir ná skool en verlaat nie die huis sonder maskara nie. Anders, tog eenders. Want saam is die 18-jarige Anouk Janse van Rensburg van Pretoria se Afrikaanse Hoër Meisieskool en Lila Nienaber (17) van Paarl Gimnasium die wenners van SARIE Nuwe Gesig

Bianca se wen-ja! • Dié keer het sy haarself ’n regverdige kans gegee. Behoorlik ja! gesê. Meer as toe sy in 2020 een van Voorbladgesig se Top-10 was. Want op 24 het sy geleer sy Ís genoeg. Dis ons SARIE75-wenner, Bianca Bezuidenhout van Meyerton, wat boonop wegstap met ’n gesogte fotosessie op Mauritius

Ons kategorie- wenners • Lesers kon vanjaar in sewe kategorieë vir SARIE Voorbladgesig inskryf. En ons kon opnuut die kleurrykheid, ongeag ouderdom, van ons lesers geniet. Dié vier was kategorie-wenners en deel van die uiteindelike groep van agt*. Vir mooier kon ons nie vra! MICHÉLLE * Daar was twee wenners in Kategorie 7 (2006 – 2008)

AGTER DIE SKERMS

Hannes van Wyk NET SO ’N LEKKER MENS • ’n Lekker mens, ja, en altyd game vir ’n nuwe projek. Of dit nou ’n parfuum, klerereeks of toneelstuk is. Wat hy ook al doen, doen akteur en aanbieder Hannes van Wyk ordéntlik. En met lag en liefde

Demi-Leigh ’n Tweede titel • Die voormalige Mej. Heelal is ’n SA liefling. ’n Afrikaanse nooi wat nou die Amerikaanse droom uitleef. Maar Demi-Leigh Tebow is soveel meer as daardie kroon. Pas het haar boek, A Crown that Lasts*, die lig gesien oor haar pad om imperfeksie te omarm

TOE WEET SY SY KÓN HAAR NIE WEGGEE . . . • Dit was óf haar werk óf haar baba. Sy het geweet sy sou moes kies. So vertel Tinkie Nortmann, toe ’n kaptein in die SA Lugmag. Maar haar baba, vandag die bekende aktrise Simoné Pretorius, het met die eerste kykslag vÍr haar besluit . . .

NET GENOEG VIR ELKE DAG • Musikant, stemkunstenaar en aktrise Frieda van den Heever het dit voorheen nooit geglo nie, maar sedert haar man se skielike dood is sy oortuig mense wat dit regtig nodig het, ontvang ’n doepa genade wat net genoeg is vir elke dag

LENTE flair • Strikke en nogmaals strikke, boheemse hekelwerk, silwer en nie goud, denim as tuxedo, 3D-blomme en dromerige pastelle. Lente waai soos ’n vars briesie deur jou klerekas

PRINSES VAN PASTELLE • Roomysskakerings is die perfekte oorgangskleur om nuwe lewe in jou klerekas te blaas. Van pistasiegroen tot sagperske, dis ’n opwindende seisoen wat wag. Wees ook op die uitkyk vir die nuwe snyersitems in pastelkleure. Sien koopgids op bl. 143

gesig van die maand Kylie Jenner

Tyd vir blom • Jy’s daardeur, winter is aan’t wyk. Jy ruik al die lente in die lug, so moenie ’n oomblik langer wag...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 165 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Sept/Oct 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 30, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans