Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Mar/Apr 2024
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê . . .

Nooit’n vervelige oomblik met ERICA WESSELS • Hart en siel gooi sy haarself in projekte, soms met van die donkerste, swaarste temas. Tog glip een van SA se beste aktrises ewe maklik uit haar karakter wanneer sy saans tuis kom . . . en daar gaan dit deesdae taamlik woes, maar wonderlik!

TUSSEN 1949 EN 2008 GEBORE? SKRYF IN IN JÓÚ DEKADE IS JY ONS 14DE WENNER? • Die gesig betower. Wink jou nader. Vir 75 jaar sit SARIE onthou-voorblaaie op die rak. Die eerste op 6 Julie 1949 met dié belofte aan derduisende Afrikaanssprekende vroue: Dis jóú tydskrif! Van SA se bekendstes was al op die voorblad: Carike, Minki, Nataniël. Anna-Mart, Amy. Sedert 2011 elke jaar ook ’n leser, ons SARIE Voorbladgesig. ’n Wedstryd wat al meer as 75 000 inskrywings gelok het. Nou in die 14de jaar, is dit gróter as ooit. Vanjaar vier ons SARIE se 7 dekades met 7 kategorieë en 7 finaliste. Is jý die eindelike wenner – SARIE Voorbladgesig 2024? Of die vyfde SARIE Nuwe Gesig? Dis ’n kans in ’n leeftyd. Sê ja!

Jawaahier Petersen ‘DADDY’S girl’ • Die trauma van Taliep Petersen se gewelddadige dood dreig steeds daagliks om haar te oorweldig. SA se teaterlegende, haar pa, haar wêreld. Maar met haar rol in Suidooster kan Jawaahier hom celebrate en sê: ‘Ek praat jou Afrikaans, Dad!’

Shudu skryf haar wêreld heel • Dis vier jaar sedert Shudufhadzo Musida as Mej. Suid-Afrika gekroon is, en steeds bereik sy nuwe hoogtes. Sy skryf boeke, ontwerp swemklere, speel model en is ’n entrepreneur. Hoekom nie? Die wêreld, glo sy, moet geleef word

DIE BRUG SOOS EK MY LEWE AANPAK

SARIE se TOP 5 • Dinge, doeners en gedagtes maak ons wêreld ’n interessante plek. Hier’s vyf op ons lys van uitskieters

MET DIE WÊRELD AAN HUL VOETE • Digitale nomades laat hulle nie deur grense inperk nie en ‘opofferings’ weeg nooit te swaar nie, want eindelik is hul lewe gevul met ’n vryheid wat min beskore is

Sajonara, dankie JAPAN • Ons kan baie leer by Japan, die land van die opkomende son. Japannese lewe doelgerig, respekteer mens en dier, is lief vir die natuur, kalm, ordelik en nederig. Ná ’n besoek van twee weke gee Marguerite van Wyk haar indrukke

DAAR IS NET IETS AAN papier • Of dit nou die tekstuur is wat hulle betower, of die vermoë om reg te laat geskied aan elke detail en skakering van hul werk . . . vir dié twee kunstenaars is goeie papier soos ’n kosbare skat met eindelose moontlikhede

GESIG VAN DIE MAAND CARLOS ALCARAZ

AARDE! MAAR DIS MOOI • Jy is in die mode, en kies die seisoen se vele skakerings van groen. Maar jy’s ook ‘groen’ en kies plaaslik en met omgee om sagter met ons planeet te werk. Op 22 April vier ons juis Aardedag

MODEDINGE • In teressante vorms, beter organisasie en besonderse detail is die nuutste tendense vir handsakke in vanjaar se Herfs/Winter-seisoen

HARE 2024 Blink Bruin Butterfly-snit Bob Bykomstighede

MOOIDINGE

LUUKS

DIE DINNER-PAARTIE IS TERUG! ONTHOU OM TE RSVP • Dis die jaar van aansit-etes, sê kenners. En niks is mos lekkerder as om jou mooiste tafel te dek en...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 149 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar/Apr 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 1, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans