Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

May/Jun 2024
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Peter Veldsman 1942 – 2024

Michélle sê . . .

ons inspirasie • SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê . . .

Net Cindy, niks fancy nie • Die onlangse Safta-toekenning vir beste sepie-aktrise was die mooi afsluiting van haar tyd by Binnelanders. Maar nou sprei Cindy Swanepoel haar vlerke. Op die verhoog, op TV, in films, met kreatiewe skeppings. Saam met haar sanger-akteurverloofde, Craig Urbani, vlieg sy

ODELLE DE WET Asem in... asem uit • As haar karakter Delia van Binnelanders se mantra ‘moeilikheid’ is, is dié van aktrise Odelle de Wet ‘vrede’. ’n Teenvoeter vir die dolle wêreld van toneelspel, ’n beroep wat vir haar nooit ’n voor die hand liggende keuse was nie

DIE TAYLOR SWIFT EFFEK • Of jy van haar hou of nie, die invloed van megaster Taylor Swift kan jy nie ontken nie. Musiekresensent Danie Marais probeer die fenomeen uitpluis . . .

Mila Guy ‘Ek kies SA, elke dag’ • Millenniër, Mevrou Fourie, aktrise, regisseur, ma van ’n waaistert-kind en al 21:00 gemaklik in die bed. Dís Mila Guy, tans te sien in M-Net se Summertide

Hulle't ja gesê! TOP 35 • ’n Ja kan wêrelde oopmaak en drome bewaarheid. Dis wat hierdie 35 vroue gedoen het!

TYD EN TEE GENEES, MY GROOTSTE LES

‘MY MA HET ONS NOOIT WEER KOM HAAL’ • Dít was die oomblik wat haar lewe onherroeplik verander het. Van daardie dogtertjie ’n sterk vrou gemaak het. Terry Steenhuisen, vrou van die DA-leier John Steenhuisen, deel haar hartroerende kinderjare met die hoop dat dit ook vir ander hoop sal bring

SARIE se TOP 5 • Dinge, doeners en gedagtes maak ons wêreld ’n interessante plek. Hier’s vyf op ons lys van uitskieters

TERUG & TUIS IN SA • Al meer Suid-Afrikaners verlaat die land vir goed, lees ons. Maar daar is ook dié wat ná jare in die buiteland terugkeer. Hulle is dit eens – daar’s niks soos ons wonderlike land nie

’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA • Geskiedkundig of eietyds, die verhale van koninklikes en adellikes met ’n Suid-Afrikaanse verbintenis bied ’n fassinerende kykie in twee uiteenlopende wêrelde wat ontmoet – soms met vreemde draaie

WENNERS NÉS MA & PA • ’n Eie paadjie, ja, maar tog ook eenders as hul talentvolle ma of pa s’n . . . Deur hul voorbeeld (en natuurlik gene!) rig ouers dikwels hul kind se lewensbaan en -keuses

GESIG VAN DIE MAAND ARIA MIA LOBERTI

2 IS BETER AS 1 • Denim, silwer, groot serpe, 50’s-volrompe . . . modetrends wat nou die kollig steel. Dra dié winter twee trends saam en jy het ’n wenvoorkoms

MODEDINGE • Moedersdag is om die draai! Of jy jou ma óf jouself wil bederf, kyk uit vir items ryk aan tekstuuf. En silwer bykomstighede is ’n moet

BESTE MOOILYK geheime • Jou skoonheidsroetine is belangrik, ja. Maar mooi lyk en goed voel het ewe veel met jou leefstyl te doen. Ons gesels met vyf SA bekendes en kenners oor hul beste raad en gewoontes

MOOIDINGE

LUUKS

DUBBEL SO LEKKER • Dis een van vanjaar se groot kostrends – om van twee soetgebakresepte een te maak. Hybrid dessert, noem hulle dit in Engels....

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 165 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May/Jun 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 3, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans