Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Jan/Feb 2024
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld • DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ... • LIGTER.

TOTSIENS SA, HALLO PORTUGAL! • Die aktrise Lea Vivier is op haar gelukkigste wanneer sy ’n nuwe uitdaging het – of dit nou is om ’n vreemde taal aan te leer of ’n komplekse karakter uit te beeld. En nou pak sy en haar man, André Wilkens, die grootste, opwindendste avontuur van hul lewe aan . . .

BEER ADRIAANSE GEE HOM & ’N DAM HY DUIK IN • Geen uitdaging is vir hom te groot nie. Maar wat die liefde betref, het Beer Adriaanse lank gevat om die groot stap te neem: Hy en sy meisie, die aktrise Carla Smith, het vroeg verlede jaar verloof geraak. En dit tot nou toe nie op sosiale media of aan die pers uitgelap nie

DAAR IS ÓRAL PÊRELS VAN POSI TIWI TEIT • Hy’s ’n aartsoptimis, sien eerder die blink kant en glo dat Suid-Afrikaners in 2024 weer hul ritme gaan kry – dit kan nie anders nie, sê Brent Lindeque, die man wat met sy goeienuusstories sorg vir ’n daaglikse dosis hoop

SARIE se TOP 5 • Dinge, doeners en gedagtes maak ons wêreld ’n interessante plek. Hier’s vyf op ons lys van uitskieters

TATJANA & JOEL

SARIE BRUIDSPAAR 2022 - 2023 Nicole & Ryno Eksteen

Hiert, humor ’n ding! • Kwinkslae, kortvideo’s, skaterlagstories. Die kuberruim is hul teater, sosiale media hul verhoog. En ons? Ons like, ons share. Liani Jansen van Rensburg het met vier aanlyn komediante gesels wat sê ons lag alte lekker vir onsself

DIE KUNS OM HOOP TE HÊ

MAVE RICKS VAN MÔRE • Hulle is die generasie van môre. Baanbrekers, rebelle, en aktiviste. Liani Jansen van Rensburg het gaan uitvind hoe Generasie Z die wêreld sien – en hoe die toekoms in hul hande lyk

LAAT DAAR MINDER LIG WEES • Ons naghemel is asemrowend. Maar die lig wat deur wolkekrabbers, straatlampe en huise uitgestraal word, versluier toenemend dié wonder. Dit eis ook ’n tol op die natuurlewe en ons gesondheid

HOEKOM IS ONS SO BANG VIR VERANDERING? • Soms voel dit dalk of jy eenvoudig nie al die verandering om jou kan hanteer nie. Covid was erg genoeg. Maar beweeg ons nie saam met die tye nie, kan ons verarm, vereensaam en agterbly, waarsku kenners

JY KÁN VOOR MENSE PRAAT • Tot 75 persent van ons is angstig of selfs vreesbevange om voor mense te praat. Met die regte tegnieke en hulp kan jy die vrees oorkom

GESIG VAN DIE MAAND SADIE SINK

EWIGE SOMER • Blou, geel, oranje . . . somer se magiese gloed van see en son. Put hierdie seisoen inspirasie uit skakerings sag tot helder vir daardie informele naweekgemak en selfs ’n romantiese aandjie uit

MODEDINGE • Dié seisoen bied ’n verskeidenheid skoenstyle, van prakties tot glinsterende opsies vir enige geleentheid. Jou soektog vir somerskoene eindig hier

Denile Burger van Helpmekaar Kollege in Johannesburg

Lieflike LYF • Dis die dae van son en saffier en tyd vir ’n bietjie lyf wys. Maak seker jy lyk op jou beste met hardwerkende lyfprodukte en somer se moet-doenbehandelings

LANGER Jonger • Die nuutste nuus, produkte en wenke om...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 140 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan/Feb 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: January 5, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans