Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

November - December 2021
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Volg SARIE op Instagram vir daaglikse inspirasie

KOOP, VAT, VOEL EN RUIK! NIKS SO LEKKER . . .

SARIE

Nataniël sê ...

‘MY WEN ALLES EN NOG MEER’ Emme Scholtz • Jy kan Emme Scholtz, SARIE Voorbladgesig 2021, nie maklik onkant betrap nie – selfs die groot vraag het sy sien kom. Maar nie in haar wildste drome sou sy kon dink dat vanjaar, ná alles wat gebeur het, háár jaar kon wees nie

Agter DIE SKERMS • ’n Wêreld wat sy nie ken nie: stilis, fotograaf, grimeerkunstenaar, ateljee . . . Maar vir drie dae kon Emme as SARIE Voorbladgesig sprankel

In die See is ek naaste aan die hemel Bianca Buitendag • Haar suksesverhaal was net genade en geleentheid, sê Suid-Afrika se Olimpiese silwermedaljewenner Bianca Buitendag. Nou wil sy geleenthede vir ánder skep

Early Man met die beats • Early B se musiekdroom was só groot, hy kon nie ‘nee’ vir ’n antwoord vat nie. Toe hou hy maar aan droom en musiek maak. Nou het hy twee albums* agter sy naam en is een van die gewildste rappers in Afrikaans

BLITSVRAE

Data what you must

Suid-Afrikaners BYT VAS • Ondanks drama en trietsigheid op aarde, sien Suid-Afrikaners telkens die sonstrale tussen die krake raak en vind opnuut hoop. Want lekker kos prut, glansmense bederf vriende, die Bokke klop die Leeus, Gift of the Givers bly paraat, ’n vrouevlieënier inspireer op TikTok . . .

Ohs will dit graag in 2022 • Hoogtepunte, laagtepunte. Groot skuiwe en dinge wat skaars verander. Dis alles deel van ons daaglikse bestaan. SARIE het ’n paar bekendes in die media gevra wat hulle graag in 2022 in nuusopskrifte wil sien

DIS ONS STORIE • Drie vroue, drie uiteenlopende verhale. Misi Overturf omtower 10 restaurante in 10 weke. Met haar feetjieboek vind prof. Lizette Rabe haar kind ná sy selfdood in die ‘al’ van altyd. En in háár boek breek Erika Bornman los van die houvas van haar donker kinderjare. By elkeen kan ons leer

MISI OP ’N missie • As sjef Bertus Basson se dekorvennoot in die gewilde TV-reeks In die sop, het Misi Overturf die estetika van 10 restaurante in net 10 weke radikaal verander. Dit was iets om te aanskou, skryf Bianca du Plessis Malan, wat as inhoudsregisseur op die stel werksaam was

Kersfees BY MISI

DIE PROFESSOR EN DIE feetjie • ’n Blouselblou feetjie het Lizette Rabe, voormalige SARIE-redakteur, se hand gevat toe sy nie meer antwoorde gehad het nie. In ’n nuwe kinderboek leer dié wyse, maar uitbundige wesentjie ons hoe om met ’n sagte hart te lewe

Ek wou haar prettig maak • Mandi Fuchs, illustreerder

UITEINDELIK IS EK lief VIR MYSELF • Dit het 29 jaar geneem, maar op 50 is Erika Bornman besig om los te breek van die houvas wat haar kinderjare in ’n ‘kultus’ op haar gehad het. Sy maak daaroor hart oop in haar treffende boek, en gesels ook hier met ons

FOTOGRAWE WYS SA SE SEE- EN PLANTLEWE Skoonheid bly boei • Twee fotograwe, albei gedryf deur dieselfde passie: ’n liefde vir die natuur. Een onder die water, die ander tussen ons unieke inheemse flora

e-pos UIT Moss, Noorweë • In Noorweë slaap die kleuterskoolkinders ná middagete in ’n tipe Wendy-huis, al is dit vriespunt buite,...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 148 Publisher: Media 24 Ltd Edition: November - December 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: November 5, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans