Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

January - February 2022
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

michélle sê...

ons inspirasie

ons wêreld

5 GELDLESSE VIR 2022

60 WERKE, 40 KUNSTENAARS

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Volg SARIE op Instagram vir daaglikse inspirasie

THEUNS LEEF VOORT IN KLEIN-KAROO-HARTE

Nataniël sê ...

Tatjana  ‘Groei IS OOK goud’ • Swem is haar hele lewe, maar wen is nie álles nie. Tatjana Schoenmaker gesels oor haar reis tot by die Olimpiese Spele, daardie goue oomblik, haar toekomsplanne. En hoe sy byna handdoek ingegooi het

Daar’s altyd GELUK by die ongeluk • Sy het Getroud met rugby-kykers deur die jare vasgenael gehou met al die dramas in haar sepiekarakter se lewe. Met haar swanesang verlede maand het Christel van den Bergh nogmaals haar staal as aktrise gewys. En al is sy nog rou en geskok oor dié onverwagte wending, weet sy: Alles gebeur met ’n rede . . .

Piet se kollig steel jy nie • Praat hy nie as politieke ontleder oor die nuus van die dag nie, sorg hyself vir nuus. Vir Piet Croucamp kyk of hoor jy nie sommer mis nie

WAT ander OOR PIET KWYTRAAK

EKSKLUSIEF SA SE FIRST LADY Dr . TSHEPO Motsepe ‘Ek lei my lewe, Cyril het sy mense’ • Met haar snyerspakkie en pêrelhalssnoer is sy pure first lady. Maar met politiek bemoei pres. Cyril Ramaphosa se vrou, Tshepo Motsepe, haar nie. Daarvoor is sy te besig: as mediese dokter, ma, filantroop en vroueregteaktivis. In dié onderhoud praat sy eksklusief met Daniëlla van Heerden oor haar liefde vir Afrikaans, die plaaslewe, en waarom haar onafhanklikheid vir haar so belangrik is

DR. TSHEPO MOTSEPE SE CV in ’n neutedop

MOTSEPE IS AS VOORSITTER NOU BY THE EARLY CARE FOUNDATION BETROKKE

‘NOU WIL EK ’N SPRINGBOK-MENS WEES’

Sjokolade KOS VAN DIE GODE • Of dit nou ’n skamerige koekie met sjokoladesplinters of ’n wulpse nagereg is: Ons swymel oor sjokolade. En liefde, soos op Valentynsdag

HAAIE ONS VRIENDE MET DIE TANDE • Dis somer en die see wink. Dink jy soms aan die rillermusiek van die fliek Jaws wanneer jy tussen die branders baljaar? Maar eintlik is haaie meer vriend as vyand

WAARMEE IS JY BEREID OM SAAM TE LEEF? PRAAT JY SWYG JY • Soms moet jy jou mond oopmaak, jou uitspreek teen dinge wat jou teen die bors stuit. Andere kere is swye regtig goud werd. Die waarheid sal jou vrymaak? Ja, maar dis nie altyd so eenvoudig nie

Só SÊ JY DIT

STEL JOU GRENSE

SÓ KIES JY parfuum  VIR JOU TROUE • Die nuwe jaar lê uitgestrek voor ons, met nuwe geleenthede, tendense en avonture om elke hoek en draai. Hier is inspirasie uit die wêreld van mode, skoonheid en kos, en ’n paar bekendes deel hul styl

MAGDEL SE TOP 3- STYLWENKE • Die grootste geheim van stylvol wees is daardie tikkie selfvertroue. Soek jy nog ’n hupstoot? Hier is drie wenke uit my stylkas

HUISKOS IS ÓNS KOS

SKOENLAPPERERTJIEBLOM-LATTE

ALLES MALAN- STER Greteli Fincham DEEL HAAR SKOONHEIDSGEHEIME

TELENOVELLE SE blinkste...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 148 Publisher: Media 24 Ltd Edition: January - February 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: January 7, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans