Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Jan/Feb 2023
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ...

SA se fantastiesevier • Ons het gejubel oor hul prestasies in 2022. En hul kameraderie het ons harte laat swel. Nou staan dié vier vroueswemmers se kop net in een rigting: die Spele in 2024. Saam sal hulle minstens 5 000 uur oefen in die hoop om Parys te haal én te presteer

DIS MY ‘ tweede kans’ • Hy glo in tweede kanse en om ’n verskil te maak, want hy reken dis God se plan met hom. By die onlangse Stellenbosse Woordfees het André Schwartz oudergewoonte geskitter in twee musiekproduksies, saam met twee ewe groot legendes, Amanda Strydom en Coenie de Villiers. En sy dagboek vir 2023 is tot oorlopens toe vol

100% ONGEKOMPLISEERD • Sy’s lief vir Afrikaans, gek oor whodunnits en wil onthou word vir haar kerrie en pasta. Crystal-Donna Roberts, aktrise en nou ook skrywer, is ongekompliseerd, maar ’n ‘vanilla’ lewe lei sy nie

EK WEET EK KAN

BRITSE KROONJUWELE ALLES WATblink... • Die Verenigde Koninkryk treur oor hul koningin Elizabeth en berei voor om Charles III as monarg en hoof van die Kerk van Engeland te salf . . . En agter die strak mure van die Toring van Londen poets howelinge straks ywerig aan die kroonjuwele. Simbole van meer as 1 000 jaar se koningskap – ’n boeiende geskiedenis geplavei met lyke

Ouderdom ÍS NET ’N SYFER • Dis nie waar dat jou brein stagneer soos jy ouer word nie. Solank jou ingesteldheid reg is. As jy jonk dink, sal jy jonk voel en lyk

HuweliksgeheimeONS MANS SÊ • Jy kán kwaaivriende gaan slaap. Kook gerus vir mekaar, deel jou vrese en geluk openlik, gee mekaar ruimte . . . En seks bly altyd ’n treffer. Lees hier wat sê ’n paar bekende manne wat hul huweliksbootjie in kalm waters laat vaar

VOORKOM UITBRANDINGHOKAAI! • In die brandspoor van die pandemie het tendense soos die ‘great resignation’ en ‘quiet quitting’ verskyn – tekens van ’n werksmag wat soos uitgesuigde lemo ne voel. Uitbranding is nie nuut nie, maar dat Covid vir baie die laaste strooi was, is vir seker. Leer om jou energie, nes jou geld, slim te gebruik

DIETOEK OMS IN • Toekomsfiksie is groter en gewilder as ooit – nie net ontvlugting van ’n harde werklikheid nie, maar ook ’n genre wat sosiale kommentaar lewer en antwoorde gee op kwessies waaroor gewone mense worstel

SPROKIE VAN VS & vuur • Sy was dadelik verlief op Ysland met sy sagte, ingetoë mense, skouspelagtige ysberge, massiewe watervalle, en geisers wat vuurwarm fonteine uit die grond uit spuit, skryf Jeanne Henning Els ná ’n besoek van ses dae aan die fassinerende land

GESIG VAN DIE MAAND ANA DE ARMAS

Swembroek-styl • Perfek onder ’n bloes, slim by ’n blinkerromp en stylvol saam met ’n baadjie. Dié somer wys dat jou swembroek nie net vir die strand is nie, maar een van die veelsydigste items in jou klerekas!

MODEDING • As daar een manier is om die nuw jaar met nuwe geesdrif en ywer aa te pak, is dit met ’n kleur-inspuitin in jou klerekas

HIER’S ONS WENNER! Emma Beukes • van die Hoër Meisieskool Bloemhof op Stellenbosch

7 SOMER SE MOOILYK-WENKE • Dis tyd vir sorgeloos wees. Lyk mooi, voel goed en bly koel met dié topwenke en -produkte vir die seisoen

SOMERNAELS...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 149 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan/Feb 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: January 6, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans