Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Mar/Apr 2023
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ...

OM OP TE STAAN & OOR TE BEGIN • As teleurstelling jou tot op jou knieë dryf, is dit dalk net die begin van ’n splinternuwe hoofstuk in jou lewenstorie. Akteurs Desiré Gardner en Frank Rautenbach vertel hoe hulle opgestaan en oorbegin het

EDWIN VAN DER WALT BOK VIR SPORT(S) • Kykers draai hy met ’n ondeunde sjarme om sy pinkie. In die kol vir sy karakters wat ’n blink kant voorhou, maar onder draai die duiwel rond. Edwin van der Walt gooi hom met oorgawe in elke rol, maar gooi vir hom ’n bal en hy is weer pure kind

Eben + Anlia • Albei het dadelik geweet: Dís die een. Vyf maande later was Springbokslot Eben Etzebeth en aktrise en sangeres Anlia van Rensburg verloof. Toe in Februarie hul roostuintroue op Franschhoek – romanties nes Frankryk waar hul liefde geblom het

OM KOP BO WATER TE HOU • Stille waters, diepe grond . . . onder draai die duiwel rond, lui die bekende spreekwoord. In kykNET se Diepe waters speel die lief, leed en intriges in dié telenovelle meestal langs die swembad af. Maar hoe hanteer die akteurs dit as hulle hulsélf aan die diep kant bevind?

MÁÁK TYD OM SUKSES TE VIER

IN VOLLE blom • In hul hande word blomme, loof, grasse, blare en selfs takke vernuftig in ‘skilderye’, bruilofstafels, droomvangers, Gotiese installasies en selfs blomrokke omtower . . . In die tweede seisoen van kykNET se bloemistewerklikheidsreeks Die groenste vingers het die deelnemers met fabelagtige skeppings vorendag gekom. Ontmoet die topdrie

Nog ’n Bok-troue! FRANS & INGRID

JY HET ’N KANS SKRYF IN!

OMRING JOU MET energiegewers • Beurtkrag, politieke dilemmas soos Phala Phala, die wankelende ekonomie, werkloosheid en geweld tap ons energie dag ná dag. Maar jy kan jou energie herwin deur jouself met energiegewers te omring en ontslae te raak van dié wat jou lewenslus tap

DRAMA, DRAMA ...EN ONS IS MAL DAAROOR! • Die laaste maande het een onderwerp weer en weer om braaivleisvure opgeklink: Die wel en wee van Die Real Housewives van Pretoria. ‘Gemorstelevisie’ en ‘toksies’, noem party dit, maar tog hou daardie einste mense aan kyk en kommentaar lewer. Hoekom kan kykers nie genoeg daarvan, en soortgelyke werklikheidsreekse, kry nie?

‘EK WIL NIE IN DIE SPIEËL KYK NIE’ • Jy is maar te bewus van daardie een dingetjie – klein of selfs verbeel – aan jou voorkoms wat pla. Maar wanneer jou beheptheid ’n obsessie word en jou lewe ontwrig, ly jy waarskynlik aan dismorfie

GESIG VAN DIE MAAND JENNA ORTEGA

TROFEE-HEMP • Die wit hemp is een van die nederigste items in jou klerekas, maar ook een van die stylvolstes. Met dié stileer-idees kan jy asems wegslaan. En vervang jy jou wit hemp, maak seker dis met iets blinks

MODEDINGE DEUR MAGDEL MULLER • Verby is die dae wat jy skoene volgens die seisoen gedra het. Geïnspireer deur die nuutste straatmodes, sit jy met dié 5 skoenstyle heeljaar ’n stylvolle, gemaklike voet voor

Nuwe REËLS VAN VELSORG • In die wêreld van skoonheid neem produkte, behandelings en toestelle vir ’n mooi vel die voortou. Want ’n vel...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 149 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar/Apr 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: March 3, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans