Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Jul/Aug 2023
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê... KINKEL IN MY AFTREE-KABEL • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ...

DIE VELE GESIGTE VAN SANDRA • Onlangs was die veelbekroonde aktrise Sandra Prinsloo weer meesterlik op die verhoog in die toneelstuk Master Class. Ná vyf dekades dink sy steeds nie aan aftree nie en pak elke vertoning aan asof sy dit nog nooit gedoen het nie. Die rolle bly inrol, maar tog is daar ’n paar wat haar veral na aan die hart lê

VANES-MARI Wat jy sien, is wat jy kry • Reguit, vreesloos, prettig, ’n prater wat dinge laat gebeur . . . As oud-Proteanetbalspeler en deesdae TV-aanbieder het Vanes-Mari du Toit in Suid-Afrikaners se harte gekruip. Die rede? Oor sy 100% haarself is

Lee-Ann Olwage FOTOGRAAF • Fotografie is vir my ’n viering van my liefde vir die lewe

Isabella Kruger TENNISSPELER • Ek fokus net op een punt, een hou op ’n slag

Brig. Vimla Moodley HOOF VAN DIE SAPD K9-SOEK-EN-REDDINGSEENHEID • Jy dink net aan die werk voor jou, nie aan jouself nie

Eloise Cupido AANBIEDER VAN INTUSSEN MET ELOISE OP RSG • Maak nie saak wat jy doen nie, doen dit net goed

Magdalene Minnaar ARTISTIEKE DIREKTEUR VAN KAAPSTAD OPERA • Ek geniet dit om te skep, om met nuwe idees vorendag te kom

NOOIT TE OUD OM TE droom • Meer as twee dekades ná sy eerste Olimpiese Spele mik swemmer Roland Schoeman na ’n vyfde een. Hy glo onwrikbaar aan hierdie ideaal. Deesdae kan hy net swem, sonder druk, buiten een doel: Om die beste weergawe van homself te wees

KEN JOUSELF, ONTHOU WAARNA JY STREEF

VRIENDE BY DOSYNE LANK SAL HUL LEWE • Dis nie jou verbeelding nie. Die laaste paar dekades het die gehalte van ons vriendskappe getaan. Dalk voel jy saam met Mel van Die Real Housewives van Pretoria dat dit ‘overrated’ is. Maar wéét, dis belangrik vir jou gesondheid – nes jou dieet en oefening

TWEE VRIENDE, ’N BOEK & DIE GROOT WEN • Hul gedeelde liefde vir kos het die jare lange vriende kos-foendi Isabella Niehaus en skilder-digter Louis Jansen van Vuuren laat besluit om ’n veganisvriendelike kookboek saam te stel. Eers is die bekendstelling met ’n spoggerige okkasie op die Franse platteland gevier. Toe stap hulle in Mei in Swede met die Gourmand-toekenning vir beste vegan-kookboek ter wêreld weg!

OP ‘AUTOPILOT’ WAT HET GEWORD VAN ’N GEHALTE-LEWE? • As jy ongeïnspireerd en lusteloos voel, die dag soos ’n berg voor jou lê, jy nie dink voor jy doen nie en niks het om na uit te sien nie, leef jy waarskynlik op stuuroutomaat

’n Liefde AGTER tralies • Adolf Hitler, Charles Manson, selfs die Romeinse keiser Nero. Deur die eeue heen, opgeteken in die geskiedenis, was daar nog altyd vroue wat vir psigopate, moordenaars en manipuleerders geval het

PIENK . . . PIENK . . . ALLES PIENK! • Die aankondiging dat ’n Barbie-fliek* gemaak gaan word, was die dryfkrag agter ’n pienk ontploffing wat steeds voortstoom. Dit is prettig, Pink Panther en spookasem, ja. Maar ook uitdagend, sexy, nostalgies en so nóú

ONS TOP 30

GESIG VAN DIE MAAND ZENDAYA

DIE STYL VAN koffie • Wat is beter as ’n beker stomende koffie om die geniepsigheid van ’n wintersoggend te verdryf? Of jy hou van...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 149 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul/Aug 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: June 30, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans