Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Nov/Dec 2022
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Die lewe is kort, onvoorspelbaar. Eet jou poeding eerste.

ons wêreld

ulle sê... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Nataniël sê ...

’n Einde en weer ’n begin • Toe sanger Bobby van Jaarsveld se stembande in 2018 ingee, het hy sy besige lewe vir ’n stiller een aan die Noordkus verruil. Intussen het hy ontpop as ’n akteur met gravitas in die dramareeks Spoorloos: Die eiland. En in 2023 hoop hy om weer te sing . . . Immers, the show must go on

Inspirasie

WENNER Brittany Hope Smith • Operasangeres by Kaapstad Opera, vanjaar een van M&G se voorste 200 jong mense in SA, glo musiek genees ’n gebroke hart, sy’s ’n vegter, ’n oorwinnaar . . . sy is ’n wenner

Ons finaliste

WENNER Lindy Maree • Blouoog-leerder van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, omhels verandering, sport gee haar balans, sy’t ’n ding vir mode en ’n hart vir Afrikaans . . . sy’s ’n wenner

Agter skerms die

ALTYD JONK AMY . . . immer die verskilmaker • Dis reeds 30 jaar sedert Amy Kleinhans, met haar tweede probeerslag, as die eerste bruin Mej. Suid-Afrika gekroon is. As dogtertjie het sy al geleer van vasbyt. Later van vóór vat, om ’n verskil te maak. ‘Joy’, sê sy, voed haar. En jong mense en ’n positiewe ingesteldheid hou haar jonk

Bok Faf & sy Miné

NUWE JAAR VERDIEN ’N SKOON BLADSY

NÁ DIE GROOT VERLIES ’n Nuwe hoofstuk • Om ’n maat aan die dood af te staan is een van die moeilikste dinge wat jy kan deurgaan. Maar daar is nie net lewe aan die ander kant nie – daar wag dalk selfs ’n avontuur. Twee vroue vertel hoe hulle uiteindelik ’n nuwe hoofstuk kon begin

Onthou-oomblikke in 2022 • Vanjaar was nie net sleg vir Suid-Afrika nie. Ja, dit was by tye donker en neerdrukkend, maar te midde hiervan was daar mense, gebeure en prestasies wat ons ’n oomblik van al die negatiwiteit laat vergeet het. Dinge wat ons trots gemaak, hoop gegee en laat glimlag het

Soos bye na ’n blom • Is jy iemand wat mense na jou toe aantrek, weet jy waarskynlik hoe belangrik ’n vriendelike en toeganklike houding is. Doen dié 10 dinge en ander sal nader staan vir ’n geselsie . . . en bly staan

FLIEKTYD! • Die eerste skouspelagtige beelde deur die James Webb-ruimteteleskoop het ons betower. En toe begin die ontdekkings instroom. Dis ’n reuse-stap vorentoe in ’n strewe om ons plek in die heelal te verstaan. En een wat net ’n paar keer in ’n eeu gebeur

perfekte skoot • In die wildernis kom daar so ’n algehele vrede en saligheid oor haar, sê bekroonde natuurlewefotograaf Elize Labuschagne-Hull. As dit boonop byna onmoontlik ver afgeleë is met geen siel in sig nie, is sy in haar element

WEENNAR IS DIT TYD?

GESIG VAN DIE MAAND TOM CRUISE

Feestyd PARTYTHIETYD • Ons vier weer fees en trek mooi aan. Met blinkers, strepe en deurskynende stof kan jy jou partytjieskoene afstof vir ’n feestyd vol pret. Kitaarvirtuoos Loki Rothman, aanbieder van Wat dit vat op kykNET, en sy sanger-suster, Margot Rothman, wys hoe

VIR DIE MOOI • Skitter soos op die loopplanke dié seisoen. Met net ’n tikkie goud of ietsie blinks om jou uitrusting op te kikker, reg vir feesvier

’n Fees van pienk • Helder pienk is ongetwyfeld dié kleur van die...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 297 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov/Dec 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: November 4, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans