Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

July/Aug 2022
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

INSPIRASIE VAN DIE MAAND

Nataniël sê ...

Doener, dromer donnalee • Noem haar perfeksionisties, sê sy’s ’n bietjie van ’n gypsy, en aktrise Donnalee Roberts knik instemmend. Want sy was nog altyd albei. Dit maak haar die waaghals en dromer wat elke uitdaging in ’n geleentheid omskep

GROOTSTE SARIE-VERKOPER NÓG Van ‘Timothy’ TOT SA LIEFLING • Sy is een van die legendes van Afrikaanse musiek, maar Carike Keuzenkamp het nog altyd sang as ’n stokperdjie gesien. Nou, op 75, het sy meer tyd vir dít wat sy liefhet – haar dae is haar eie

SARIE INSPIRASIE vroue

prof. Annie Bekker • EENS-IN-’N-LEEFTYDERVARING OP HISTORIESE EKSPEDISIE

Albé Bester-Treurnicht • UITGESTORWE QUAGGA HERLEEF VIR DIE NAGESLAG

Jenny le Roux • REG VIR ’N NUWE AVONTUUR OP 80

Janette Potgieter • 4 800 KM ROEI OOR DIE ATLANTIESE OSEAAN – DIE PERFEKTE UITDAGING

Elmarie Berry • KOS MOET LIGGAAM EN SIEL VOED

DIE NATUUR SE RAGFYN DRADE • In ’n nuwe natuurlewereeks op kykNET, Bewonder en Bewaar met Bonné de Bod, gesels dié aanbieder en vervaardiger met ’n groepie eiesoortige wetenskaplikes. Dikwels is hulle kleurryke individualiste met ’n passie vir ’n spesifieke dier. Ons vind meer uit oor dié mense – en die ikoniese diere vir wie hulle ’n stem wil gee

PARYS DIE DROOM

VRA VIR DAVE, HY WÉÉT • Met sy bokbaardjie en ronderaambrilletjie is Dave Pepler volksbesit. Vra hom enigiets oor flora of fauna, en onse Meneer Groen ken die antwoord, maar ook oor parfuum en die lewe se ander dieper vrae . . .

BLITSVRAE VIR DAVE

Groen laat ons glimlag • Ons smag na die natuur. Jy kan byna sê dis in ons DNS. Hoe meer blootstelling aan groenigheid, hoe gesonder en gelukkiger is die mensdom. Die wêreld besef dit, en argitektuur en binneversiering raak by die dag groener. Want dis ons behoud op die planeet

’N PRENTJIE HELP OOK

JOERNALISTE SE TRAUMA Dié stories verniel die siel • Paula Slier se gesig flits oor die TV-skerm waar sy oor die soveelste oorlog verslag doen. Die uitwerking van gruwelstories op joernaliste, fotograwe, spanne wat dokkies maak en werkers by humanitêre organisasies soos Gift of the Givers is dikwels traumaties

Dís wat VERK EERD loop • Die hofdrama tussen Hollywood-akteurs Johnny Depp en Amber Heard het mense wêreldwyd vasgenael gehou. Wat kon so erg verkeerd geloop het dat twee mense wat eens lief genoeg was vir mekaar om te trou, mekaar nou wil vernietig?

KUL JOU HIER KUL JOU DAAR • Ons fuifkyk een ná die ander TV-reeks en fliek gebaseer op swendelaars se ware verhale. Hoekom boei dit ons so, verlustig ons ons in stories van die vermetele en arrogante jakkalse se streke?

GESIG VAN DIE MAAND THEBE MAGUGU

Jou ware kle(u)re • Die impak van kleur op ons welwees is bekend. Energieke rooi, warm geel, kalm blou . . . Kies skakerings wat jou gelukkig maak, want nou’s die seisoen van happy dressing – aantrek vir goedvoel

KOOPGIDS

MODEDINGE • Dis koud en ons bibber. Wat beter as om stylvol gesteweld ons daaglikse take te verrig? Ons wys jou winter 2022 se 4...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 156 Publisher: Media 24 Ltd Edition: July/Aug 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: August 15, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans