Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

May/June 2022
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Volg SARIE op Instagram vir daaglikse inspirasie

Nataniël sê ...

Harmonie – dis wat tel • As jy jouself heeltyd gaan afvra of jy goed genoeg is, gaan jy nêrens kom nie, sê Diaan Lawrenson. Sy het baie rolle – ma, dekaan, eggenote, entrepreneur en aktrise, en sy het lankal aanvaar dat balans nie altyd moontlik is nie. Vervulling is veel belangriker

DIE BESTE VAN TWEE WÊRELDE • Sy omskep ’n bok-skedel in kuns met die fynste kerfwerk, delf in ’n TV-rol tot sy die karakter wórd en maak ’n skrik-vir-niks kaktustuin op ’n kaal vlakte . . . Aktrise Chanelle de Jager het vele fasette, en sy geniet elkeen

‘Sonder isolasie kan ek nie skep nie’ Strijdom van der Merwe • Soos ’n wafferse millenniër-Neanderdaller skep hy met sy hande en hart reusenatuurnarratiewe wat duidelik kommunikeer. Ken jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns nie, loop jy ’n seldsame ervaring mis

KYK HIER NA STRIJDOM SE KUNS

VEGTERS VIR waarheid • In ’n wêreld vol fopnuus is Carte Blanche-aanbieder Claire Mawisa en In Gesprek se Lourensa Eckard die bloedhonde wat met integriteit en waagmoed die stories vind wat ons móét hoor. Ses veteraan-joernaliste vra hulle uit

KLAAR MET DIE DINGE VAN ’N KIND

SARIE seTOP 5 • Dinge, doeners en gedagtes maak ons wêreld ’n interessante plek. Hier’s vyf op ons lys van uitskieters

Marlene kies die son . . . en jy? • Sy moes ’n dal van diep donkerte aandurf voor sy lig kon sien. Maar dr. Marlene le Roux, uitvoerende bedryfshoof van Kunstekaap, se lewe is weer vol sonskyn. ‘Die man met die sagte oë’ het ’n groot rol gespeel. Kenners reken álmal kan leer om hul brein positief te programmeer

ROMANTIESE VERHOUDINGS Jongste & giere geite • Die afgelope twee jaar het op talle maniere sy merk gelaat. Ook op hoe mense mekaar ontmoet en hul verwagtinge van verhoudings. Dit het die romantiese speelveld se doelpale verskuif, skryf Elize Parker

Ons vriende, ons staatmakers • Dis nie noodwendig jou wederhelf wat jou deur swaar tye gaan help nie, maar vriende. Hulle ken ons sorge en het raad, maar vier ook die lekkertes saam met ons. Vriendskappe hou ons gesond, sê kenners. Belê daarin

JULLE KÉN ONS NIE! SÊ BEKENDES STRYD TEEN KUBERBOELIES • Hulle is die nare sy van sosiale media. Monsters van die kuberruim wat celebs en ander gewetenloos treiter, dikwels met ernstige gevolge. Maar nou sê baie genoeg is genoeg

GESIG VAN DIE MAAND THUSO MBEDU

Tweedehands tot EERSTEKLAS • Ons bewonder Rolanda Marais nie net as aktrise nie, maar ook vir haar persoonlike styl. Haar passie vir vintage klere is tans wêreldwyd ’n tendens. Só stileer jy oud en nuut vir ’n unieke voorkoms

MODEDINGE • Sekere aand-items hou jy net vir spesiale geleenthede. Vergeet daarvan, dra en geniet dit nóú, die wêreld is daagliks jou loopplank

WEN-WIMPERS Jou gids • Maskara is nie sonder rede die wêreld se voorste staatmaker-grimeerproduk nie, want dit laat jou oë dadelik oop, helder en treffend lyk. Ons beantwoord die belangrikste vrae oor dié hulpmiddel en help jou...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 150 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May/June 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: May 6, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans