Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE

Mar/Apr 2022
Magazine

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Michélle sê ...

ons inspirasie

ons wêreld

Julle sê ... • SÊ DIT, SKRYF DIT, TWIET DIT, DEEL DIT IN SARIE & OP FACEBOOK, TWITTER & INSTAGRAM

Volg SARIE op Instagram vir daaglikse inspirasie

OPE BRIEF AAN MEJ. SA 2021

Nataniël sê ...

PATRICIA Sy’s vir die onthou, SÊ NATANIËL • Bekend vir haar wilde bos hare, hy sinoniem met daai kaalkop. Patricia, Nataniël. Lewis, Le Roux. Hul name sê dit als. Perfeksionisties, doelgerig en mal oor ’n uitdaging. Het hulle dan nie 20 jaar gelede saam Kilimandjaro geklim nie! Nataniël loer ná ’n lang tyd via Skype by Patricia in. Steeds, sê hy, maak dié blonde ’n blywende indruk

CLINT BRINK ‘Ek mors geen geleentheid, geen oomblik’ • Hy’s gedrewe en doelgerig. Op stel dink hy soos ’n Hollywood-ster, in die gimnasium soos ’n atleet. Hy is selfs al genooi na ’n meesterklas van die briljante jazzmusikant Abdullah Ibrahim. Clint Brink van Binnelanders dink en doen voluit

OM TE DIG met musiek • Hulle is die digters van SA musiek, want om die regte woorde te kies is net so belangrik as om te tokkel op ’n kitaar. Liani Jansen van Rensburg het by vyf kunstenaars gaan inloer

GRETELI & JUAN Alles Malan-ster trou

SA vroue skitter in fliekwêreld • Om in die internasionale rolprentbedryf ’n kleim af te steek is nie aldag maklik nie. Baie droom daaroor, maar dié SA vroue maak al hoe meer opslae oorsee

‘DIE NUWE SEISOEN MAAK MY NOSTALGIES’

DIE STERRE AGTER ONS STERRE • Hul rol is deurslaggewend. Met hul besondere talent kry boeke trefkrag, word wêreldtye opgestel en het liedjies ’n spesifieke klank. Hulle is die onsigbare sterre agter die sterre wat die wêreld aanhang

Fynbos HÚL MUSE • Kaapse fynbos laat skilder Hermien van der Merwe en keramiekkunstenaar Annelie Janse van Rensburg blom. Die Wellingtonse fynbosboer Giselle Courtney swymel weer oor die magdom geuren smaak-opsies eie aan dié plantjuwele van Suid-Afrika

Drome wys wie jy is • Ons drome het ons oor die eeue heen gefassineer. Hier’s alles wat jy nog altyd daaroor wou weet. Selfs die moontlike rede hoekom jy so knaend droom jou tande val uit!

DÍT GEBEUR IN JOU BREIN

BEHEER JOU DROME

HERHALENDE DROME

MANS DROOM OOK

Wanneer is nuwe liefde te gou? • Jy knoop ’n nuwe verhouding aan kort ná die dood van ’n geliefde en mense fluister agter hul hand. Is dit ’n resep vir mislukking? Daar is geen reg of verkeerd nie, maar kenners gee dié raad

IS JOU NUWE LIEFDE GEREED VIR ’N VERHOUDING?

GESIG VAN DIE MAAND IRIS APFEL

VIER GEHALTE • Met al die langnaweke om die draai is dit tyd vir gehalte-kuiers saam met jou familie. Belê sommer nog voor die koeler dae afskop in gehalte-items wat jy meer as een seisoen kan dra

MODEDINGE • Tans steel dié vier bykomstighede wêreldwyd die kollig. Volg in bekendes en ontwerpers se voetspore om jou uitrustings modieus af te rond

PIGMENTASIE DÍS JOU AKSIEPLAN • Sonnige SA kom dikwels teen ’n prys. Donker vlekke op jou gesig en lyf is moeilik om te ontduik, en pigmentasie een van die hardkoppigste velprobleme. Maar met die regte plan kán jy velverkleuring verbeter, selfs...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 150 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar/Apr 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: March 4, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans